Tot die dood ons skei

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Tot die dood ons skei by Malene Breytenbach, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Malene Breytenbach ISBN: 9780624050377
Publisher: Tafelberg Publication: September 1, 2011
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Malene Breytenbach
ISBN: 9780624050377
Publisher: Tafelberg
Publication: September 1, 2011
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

Wanneer haar buurvrou, Monique Bauman, vermoor word, is die jong professor Kira Trollip se hele lewe onderstebo. Want Kira was nog altyd verlief op Reinhard, Monique se man. En op Stellenbosch was dit geen geheim nie. Monique Bauman was nou wel geen engeltjie nie, maar was dit genoeg rede om haar te vermoor? Skielik is almal agterdogtig en selfs Kira begin wonder of Reinhard onskuldig is. Hoe kan sy verkeerd wees oor die man van haar drome? En verdink hy háár ook – soos soveel ander?  Wanneer die volgende moord gepleeg word, besef Kira dat die liefde ‘n baie sterk motivering kan wees – ook wat moord betref . . .

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Wanneer haar buurvrou, Monique Bauman, vermoor word, is die jong professor Kira Trollip se hele lewe onderstebo. Want Kira was nog altyd verlief op Reinhard, Monique se man. En op Stellenbosch was dit geen geheim nie. Monique Bauman was nou wel geen engeltjie nie, maar was dit genoeg rede om haar te vermoor? Skielik is almal agterdogtig en selfs Kira begin wonder of Reinhard onskuldig is. Hoe kan sy verkeerd wees oor die man van haar drome? En verdink hy háár ook – soos soveel ander?  Wanneer die volgende moord gepleeg word, besef Kira dat die liefde ‘n baie sterk motivering kan wees – ook wat moord betref . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Ena Murray Keur 4 by Malene Breytenbach
Cover of the book Katrientjie by Malene Breytenbach
Cover of the book Springboks, Troepies and Cadres by Malene Breytenbach
Cover of the book Omdat jy jy is by Malene Breytenbach
Cover of the book South African Law by Malene Breytenbach
Cover of the book Lelie van die laagte by Malene Breytenbach
Cover of the book Satyn Omnibus 7 by Malene Breytenbach
Cover of the book Wanneer die nuwe dag breek by Malene Breytenbach
Cover of the book Dirt Busters by Malene Breytenbach
Cover of the book 'n Klein lewe by Malene Breytenbach
Cover of the book Eindspel by Malene Breytenbach
Cover of the book Granite by Malene Breytenbach
Cover of the book Eiland van drome by Malene Breytenbach
Cover of the book Bloeisels in die wind by Malene Breytenbach
Cover of the book Locum vir liefde by Malene Breytenbach
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy