Satyn Omnibus 7

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Satyn Omnibus 7 by Ettie Bierman, Lizet Engelbrecht, Anita Du Preez, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ettie Bierman, Lizet Engelbrecht, Anita Du Preez ISBN: 9780624084549
Publisher: Tafelberg Publication: February 6, 2018
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Ettie Bierman, Lizet Engelbrecht, Anita Du Preez
ISBN: 9780624084549
Publisher: Tafelberg
Publication: February 6, 2018
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

In Wanneer ’n droom waar word moet Carmia Basson na die Vermeuleuns se spoglandgoed verhuis wanneer sy as Margo Vermeulen se assistent aangestel word. Deneys, Margo se kleinseun, wil egter nie vir Carmia op die plaas hê nie. Hoekom vind Carmia die beduiwelde Deneys so onweerstaanbaar? In Dokter Dierbaar moet Vicky Serfontein saam met dokter Paul Venter werk ná hul rampspoedige eerste ontmoeting. Kort voor lank begin sy vrees vir skade aan haar hart, want volgens die skindertonge is Paul Venter ’n regte casanova. In Geërfde liefde moet Nikki Swart noodgedwonge op Kapisya boer vir oorlewing, en rooskleurig is dit beslis nie. Want Jan, die mede-erfgenaam, maak die lewe vir haar onuithoudbaar. Hy is ’n geharde boer, en hy het net een doelwit voor oë: om so gou as moontlik van dié bedorwe stadsjapie ontslae te raak.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

In Wanneer ’n droom waar word moet Carmia Basson na die Vermeuleuns se spoglandgoed verhuis wanneer sy as Margo Vermeulen se assistent aangestel word. Deneys, Margo se kleinseun, wil egter nie vir Carmia op die plaas hê nie. Hoekom vind Carmia die beduiwelde Deneys so onweerstaanbaar? In Dokter Dierbaar moet Vicky Serfontein saam met dokter Paul Venter werk ná hul rampspoedige eerste ontmoeting. Kort voor lank begin sy vrees vir skade aan haar hart, want volgens die skindertonge is Paul Venter ’n regte casanova. In Geërfde liefde moet Nikki Swart noodgedwonge op Kapisya boer vir oorlewing, en rooskleurig is dit beslis nie. Want Jan, die mede-erfgenaam, maak die lewe vir haar onuithoudbaar. Hy is ’n geharde boer, en hy het net een doelwit voor oë: om so gou as moontlik van dié bedorwe stadsjapie ontslae te raak.

More books from Tafelberg

Cover of the book Hartklop Omnibus 4 by Ettie Bierman, Lizet Engelbrecht, Anita Du Preez
Cover of the book My hartjie, my liefie by Ettie Bierman, Lizet Engelbrecht, Anita Du Preez
Cover of the book Laduma vir die liefde by Ettie Bierman, Lizet Engelbrecht, Anita Du Preez
Cover of the book There Should Have Been Five by Ettie Bierman, Lizet Engelbrecht, Anita Du Preez
Cover of the book Asbesmiddag by Ettie Bierman, Lizet Engelbrecht, Anita Du Preez
Cover of the book Wag-'n-bietjie-liefde by Ettie Bierman, Lizet Engelbrecht, Anita Du Preez
Cover of the book Blom van Venesië by Ettie Bierman, Lizet Engelbrecht, Anita Du Preez
Cover of the book Kringe in 'n bos: Skooluitgawe by Ettie Bierman, Lizet Engelbrecht, Anita Du Preez
Cover of the book Die dingesfabriek 3: Jannus en Kriek krimp by Ettie Bierman, Lizet Engelbrecht, Anita Du Preez
Cover of the book Wilna Adriaanse-omnibus 3 by Ettie Bierman, Lizet Engelbrecht, Anita Du Preez
Cover of the book The Rise & Demise of the Afrikaners by Ettie Bierman, Lizet Engelbrecht, Anita Du Preez
Cover of the book Queen of the Free State by Ettie Bierman, Lizet Engelbrecht, Anita Du Preez
Cover of the book Somer van betowering by Ettie Bierman, Lizet Engelbrecht, Anita Du Preez
Cover of the book Ena Murray Keur 13 by Ettie Bierman, Lizet Engelbrecht, Anita Du Preez
Cover of the book Waar liefde begin by Ettie Bierman, Lizet Engelbrecht, Anita Du Preez
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy