Die dingesfabriek 2: Jannus en Kriek onder die see

Kids, Teen, General Fiction, Fiction, Fiction - YA
Cover of the book Die dingesfabriek 2: Jannus en Kriek onder die see by Elizabeth Wasserman, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elizabeth Wasserman ISBN: 9780624062929
Publisher: Tafelberg Publication: March 31, 2014
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Elizabeth Wasserman
ISBN: 9780624062929
Publisher: Tafelberg
Publication: March 31, 2014
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Die tweede avontuur waarin Jannus en Kriek Knoets, die rooikoptweeling wat in Huis Deurmekruis woon, en hulle eksentrieke oupa op ’n ontdekkingstog gaan. In die eerste boek het Oupa hulle saamgeneem maan toe. Daar het vreemde spore hulle verbeelding aangegryp . . . Dié keer neem Oupa hulle in sy duikboot, die Krisantalia, na die Suid-Atlantiese oseaan, digby Bouvet-eiland. ’n Geheimsinnige reuse-eier is hier gevind, en ’n mede-wetenskaplike het Oupa Knoets gevra om die eier te help ondersoek. Dis ’n diepsee-wêreld waar jeti-krappe en eienaardige fluoresserende visse leef . . . maar dan kraak die eier se dop terwyl die tweeling saam met Oupa onderwater is. Dit beteken net een ding: wat ook al daarbinne is, is reg om uit te broei, en die ding se ouers gaan hom mos kom soek . . .

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Die tweede avontuur waarin Jannus en Kriek Knoets, die rooikoptweeling wat in Huis Deurmekruis woon, en hulle eksentrieke oupa op ’n ontdekkingstog gaan. In die eerste boek het Oupa hulle saamgeneem maan toe. Daar het vreemde spore hulle verbeelding aangegryp . . . Dié keer neem Oupa hulle in sy duikboot, die Krisantalia, na die Suid-Atlantiese oseaan, digby Bouvet-eiland. ’n Geheimsinnige reuse-eier is hier gevind, en ’n mede-wetenskaplike het Oupa Knoets gevra om die eier te help ondersoek. Dis ’n diepsee-wêreld waar jeti-krappe en eienaardige fluoresserende visse leef . . . maar dan kraak die eier se dop terwyl die tweeling saam met Oupa onderwater is. Dit beteken net een ding: wat ook al daarbinne is, is reg om uit te broei, en die ding se ouers gaan hom mos kom soek . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Anna Atoom en die seerower se dolk (skooluitgawe) by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Cult Sister by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Geliefde heler by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Omdat jy my liefhet by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Middernagmusiek by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Sterre is vir ewig by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Anderkant Pontenilo by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Liefde per dosyn by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Easy Walks in the Cape Peninsula by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Ettie Bierman Keur 6 by Elizabeth Wasserman
Cover of the book The Orange Earth by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Dokter Julene by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Vuur van verlange by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Broad-Based BEE by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Seisoen van ons liefde by Elizabeth Wasserman
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy