Middernagmusiek

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Middernagmusiek by Amelia Strydom, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Amelia Strydom ISBN: 9780624074595
Publisher: Tafelberg Publication: September 7, 2015
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Amelia Strydom
ISBN: 9780624074595
Publisher: Tafelberg
Publication: September 7, 2015
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Isolde Harmse is desperaat om te vlug nadat haar obsessiewe eksman, Reghardt, weereens uitgevind het in watter dorpie sy wegkruip. Dan daag Hugo Barnard, die beroemde kletsrymer wat onder die verhoognaam Adonis optree, by haar masseerpraktyk op en toe hy hoor hoe Reghardt haar oor die foon dreig, bied hy vir haar ’n uitkoms aan. Hy sal haar beskerm en met hom saamneem tot in die Kaap as sy sal voorgee om sy meisie te wees ter wille van reklame vir sy nuwe album. Hugo meen hulle moet Reghardt uitlok sodat die polisie hom eens en vir altyd kan vastrek.En Isolde stem in, want sy kan nie so aangaan nie. Buitendien sal dit nie ’n straf wees om aan dié vuurwarm man met die sagte hart se arm te verskyn nie – al het hy tatoes en ‘n oorbel! Dalk kan sy Hugo ook help, want hy dra blykbaar onnodig swaar aan skuldgevoelens. Of steek daar waarheid in die sinistere stories wat Isolde oor Hugo se verlede hoor? Kan sy haar hart aan hom toevertrou, of is sy al weer met ’n gevaarlike man deurmekaar?

More books from Tafelberg

Cover of the book The Adventures of Anna Atom by Amelia Strydom
Cover of the book Blinde liefde by Amelia Strydom
Cover of the book Sonnet sonder woorde by Amelia Strydom
Cover of the book Satyn Omnibus 3 by Amelia Strydom
Cover of the book Ridder in 'n wit jas by Amelia Strydom
Cover of the book In stede van die liefde by Amelia Strydom
Cover of the book Christo Wiese by Amelia Strydom
Cover of the book Democracy and Delusion by Amelia Strydom
Cover of the book Ena Murray Keur 18 by Amelia Strydom
Cover of the book Geheime liefde by Amelia Strydom
Cover of the book Wie met vuur speel by Amelia Strydom
Cover of the book Dirt Busters by Amelia Strydom
Cover of the book Ena Murray Omnibus 35 by Amelia Strydom
Cover of the book Signed, Hopelessly in Love by Amelia Strydom
Cover of the book Pieter-Dirk Uys: The Echo of a Noise by Amelia Strydom
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy