Wie met vuur speel

Mystery & Suspense, Fiction & Literature
Cover of the book Wie met vuur speel by Deon Meyer, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Deon Meyer ISBN: 9780624056324
Publisher: Tafelberg Publication: May 29, 2012
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Deon Meyer
ISBN: 9780624056324
Publisher: Tafelberg
Publication: May 29, 2012
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Weens populere aanvraag, die heruitgawe van Deon Meyer se heel eerste spanningsroman! By ’n boekeveiling sien Ragel Bergh vir Dirk Buchner raak. Oornag verander haar bestaan, en ná ’n naweek op Houwhoek weet sy sy is nog nooit so volledig bemin nie. Dan gebeur daar iets so ingrypend dat haar en Dirk se pad móét kruis met dié van Ivan Malan, die man met die sagte stem en emosielose oë, opgelei deur die agente van die semi-militêre Firma om mense te manipuleer of te elimineer. Sy opleiding as misdadiger kom handig te pas – hy het geslaag in vakke soos toneelspel, vermomming, vervalsing, seksuele uitbuiting, omkopery, afpersing, inbraak en swendelary. As dié kennis nie help nie, bly die wapens onder sy huis langs die Weskus nog oor. Daar sal hy die “liasseerkabinet van die dood” ooptrek.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Weens populere aanvraag, die heruitgawe van Deon Meyer se heel eerste spanningsroman! By ’n boekeveiling sien Ragel Bergh vir Dirk Buchner raak. Oornag verander haar bestaan, en ná ’n naweek op Houwhoek weet sy sy is nog nooit so volledig bemin nie. Dan gebeur daar iets so ingrypend dat haar en Dirk se pad móét kruis met dié van Ivan Malan, die man met die sagte stem en emosielose oë, opgelei deur die agente van die semi-militêre Firma om mense te manipuleer of te elimineer. Sy opleiding as misdadiger kom handig te pas – hy het geslaag in vakke soos toneelspel, vermomming, vervalsing, seksuele uitbuiting, omkopery, afpersing, inbraak en swendelary. As dié kennis nie help nie, bly die wapens onder sy huis langs die Weskus nog oor. Daar sal hy die “liasseerkabinet van die dood” ooptrek.

More books from Tafelberg

Cover of the book Dierbare drosters by Deon Meyer
Cover of the book Stralerjakkers by Deon Meyer
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 8 by Deon Meyer
Cover of the book Tafelberg Short: The Zuma Moment by Deon Meyer
Cover of the book Wilna Adriaanse-omnibus 2 by Deon Meyer
Cover of the book Om met vuur te speel by Deon Meyer
Cover of the book Peaceful Revolution by Deon Meyer
Cover of the book Wewenaar van Groene Weide by Deon Meyer
Cover of the book Ena Murray Omnibus 36 by Deon Meyer
Cover of the book Een nag in Vegas by Deon Meyer
Cover of the book Die despoot van Duiwelskloof by Deon Meyer
Cover of the book Ultrasatyn 3 by Deon Meyer
Cover of the book Home Invasioin by Deon Meyer
Cover of the book Geliefde heler by Deon Meyer
Cover of the book Vusi by Deon Meyer
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy