Reëls van die spel (Ultrasatyn)

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Reëls van die spel (Ultrasatyn) by Collette Berg, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Collette Berg ISBN: 9780624066880
Publisher: Tafelberg Publication: December 5, 2013
Imprint: Ultrasatyn Language: Afrikaans
Author: Collette Berg
ISBN: 9780624066880
Publisher: Tafelberg
Publication: December 5, 2013
Imprint: Ultrasatyn
Language: Afrikaans

Twee jaar gelede was Lukas die onweerstaanbare dosent wat Leila se hart gebreek het. Sy was naïef en onervare genoeg om in sy bed te beland en die reëls van die spel tussen hulle verkeerd te verstaan. Vandag is sy ’n sterker, wyser vrou, en van Lukas het sy al amper vergeet, baie dankie. So iets sal nie weer met haar hart gebeur nie. Tot sy in haar nuwe werkplek instap en sien die meneer Strauss wat haar nuwe baas moet word, is inderwaarheid niemand anders nie as einste Lukas, die man wat haar hart onder sy hak vermorsel het. Sommer met die intrapslag al spat die vonke, en gou is Leila weer besig om ’n sensuele spel van lus en passie te speel – maar sal haar hart hierdie keer as oorwinnaar uit die stryd kan tree? Reëls van die spel was die naaswenner in NB-Uitgewers se Ultrasatyn-wedstryd vir superstomende liefdesverhale wat die sensuele besing.

More books from Tafelberg

Cover of the book Sarah du Pisanie Omnibus 6 by Collette Berg
Cover of the book Anna Atoom en die seerower se dolk by Collette Berg
Cover of the book Dogtective William in New York by Collette Berg
Cover of the book Ena Murray Omnibus 32 by Collette Berg
Cover of the book Die tonnel by Collette Berg
Cover of the book Ena Murray Omnibus 18 by Collette Berg
Cover of the book Sonpad na Zanzibar by Collette Berg
Cover of the book A Time Traveller's Guide to South Africa in 2030 by Collette Berg
Cover of the book Hard soos kameeldoringhout by Collette Berg
Cover of the book Locum vir liefde by Collette Berg
Cover of the book Lang pad na liefde by Collette Berg
Cover of the book Speurhond Willem in New York by Collette Berg
Cover of the book Klopdans van die liefde by Collette Berg
Cover of the book Op die spoor van by Collette Berg
Cover of the book 'n Stukkie van jou hart by Collette Berg
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy