Sarah du Pisanie Omnibus 6

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Sarah du Pisanie Omnibus 6 by Sarah du Pisanie, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Sarah du Pisanie ISBN: 9780624052579
Publisher: Tafelberg Publication: December 6, 2012
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Sarah du Pisanie
ISBN: 9780624052579
Publisher: Tafelberg
Publication: December 6, 2012
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

"In Liefste Koos bevind Elsa Fourie haarself stoksielalleen op die houtkaai op Swakopmund. Kurt, haar verloofde, het beloof om haar op die hawe te ontmoet, maar hy het soos mis voor die son verdwyn. Uiteindelik besluit sy om sy spoor te volg na Otjimbingwe in die binneland. Maar eers moet sy haar reisgenoot, Hermaans Potgieter, oortuig sy kán die tog meemaak. In Jakkalswater rig Oom Bennie ’n moeilike versoek tot Daan: daar is iemand op Walvisbaai wat op hom wag. Hy moet haar gaan haal, en voordat hulle terugkeer na die plaas Jakkalswater, moet Daan eers met haar trou. Daar is geen ander uitweg nie, dit weet Daan. Want ’n vrou alleen tussen die spul mansmense op Jakkalswater gaan net moeilikheid afgee. En in Die winskopie kry Gerhard Fouché snuf in die neus wanneer hy dieselfde verslonste ou oom eers in Lüderitz en later in Otavi teëkom. Dat dié ou oom besig is met konkelwerk, is duidelik, maar waarom is die jong seun aan sy sy ’n handlanger? Dalk moet hy maar ingryp en die seunskind onder sy toesig plaas."

More books from Tafelberg

Cover of the book Spertyd by Sarah du Pisanie
Cover of the book Democracy and Delusion by Sarah du Pisanie
Cover of the book ’n Ander vrou se rok by Sarah du Pisanie
Cover of the book Ena Murray Omnibus 37 by Sarah du Pisanie
Cover of the book Vlug na Santorini by Sarah du Pisanie
Cover of the book 'n Klein lewe by Sarah du Pisanie
Cover of the book Skitternag vir dokter Vasti by Sarah du Pisanie
Cover of the book Spoelgoud by Sarah du Pisanie
Cover of the book Verbode liefde by Sarah du Pisanie
Cover of the book Aan die einde van die reënboog by Sarah du Pisanie
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 15 by Sarah du Pisanie
Cover of the book Ena Murray Keur 6 by Sarah du Pisanie
Cover of the book Skynglans van die maan by Sarah du Pisanie
Cover of the book Reënboog in die sand by Sarah du Pisanie
Cover of the book Laduma vir die liefde by Sarah du Pisanie
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy