Sondag van die silwersee

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Sondag van die silwersee by Maretha Maartens, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Maretha Maartens ISBN: 9780624050551
Publisher: Tafelberg Publication: September 1, 2011
Imprint: Mirre Language: Afrikaans
Author: Maretha Maartens
ISBN: 9780624050551
Publisher: Tafelberg
Publication: September 1, 2011
Imprint: Mirre
Language: Afrikaans

Farah Olivier aanvaar ’n pos as kuns- en dansonderwyseres by ’n privaatskool in Somerset-Wes, maar wanneer sy aanmeld, is daar nie ’n mens in sig nie. Want die skool was net ‘n verneukspul. Vyf dae later weet die 22-jarige Farah hoe dit voel om die ma van twee tieners en ’n laatlam te wees. Sy moes noodgedwonge die pos as au pair vat.  Maar Farah voel self nog kind.  Padgee is egter nie ’n opsie nie. As dit nie vir haar buurman se seun, Alexander Meiring was nie, sou sy verlore wees.  Sy is heel tevrede met die stand van sake – tot die Sondag saam met Alexander en die kinders teen ’n silwer see . . .

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Farah Olivier aanvaar ’n pos as kuns- en dansonderwyseres by ’n privaatskool in Somerset-Wes, maar wanneer sy aanmeld, is daar nie ’n mens in sig nie. Want die skool was net ‘n verneukspul. Vyf dae later weet die 22-jarige Farah hoe dit voel om die ma van twee tieners en ’n laatlam te wees. Sy moes noodgedwonge die pos as au pair vat.  Maar Farah voel self nog kind.  Padgee is egter nie ’n opsie nie. As dit nie vir haar buurman se seun, Alexander Meiring was nie, sou sy verlore wees.  Sy is heel tevrede met die stand van sake – tot die Sondag saam met Alexander en die kinders teen ’n silwer see . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Eiland van vervulling by Maretha Maartens
Cover of the book Tafelberg Short: The ANC's Battle of Mangaung by Maretha Maartens
Cover of the book Maryna se liefdeslied by Maretha Maartens
Cover of the book Jou Romeo by Maretha Maartens
Cover of the book Ena Murray Keur 2 by Maretha Maartens
Cover of the book Victoriavalle van liefde by Maretha Maartens
Cover of the book Monday evening, Thursday afternoon by Maretha Maartens
Cover of the book Springboks, Troepies and Cadres by Maretha Maartens
Cover of the book Duwweltjiepad by Maretha Maartens
Cover of the book Granite by Maretha Maartens
Cover of the book Ena Murray Keur 11 by Maretha Maartens
Cover of the book Balaclava Boy (school edition) by Maretha Maartens
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 8 by Maretha Maartens
Cover of the book Vlinder teen die ruit by Maretha Maartens
Cover of the book Tafelberg Short: Reconciliation's vengeful echo by Maretha Maartens
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy