Eiland van vervulling

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Eiland van vervulling by Elize Mitchell, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elize Mitchell ISBN: 9780624058670
Publisher: Tafelberg Publication: August 24, 2011
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Elize Mitchell
ISBN: 9780624058670
Publisher: Tafelberg
Publication: August 24, 2011
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Karina het haar wêreldreisiger-tante Katriena skaars geken. Nou moet sy hoor dat sy nie net ’n nalatenskap kry ná haar tante se dood nie, maar sommer etlike eiendomme – insluitend verblyfreg op ’n paradys van ’n tropiese eiland!Daar aangekom saam met haar vriendin Liesl wil Karina net salig die natuurskoon geniet en uitvind of sy op die eiland sou kon aard. Maar daar’s ’n vlieg in die salf: ’n half onbeskofte Westerling-man wat haar tante kwansuis daar versorg het deur ’n siekte. Hy ontstig die twee vriendinne, bring onmin tussen hulle, maak alles deurmekaar . . .En dan is daar nog die inheemse stam op die eiland, en al Katriena se projekte saam met hulle – hoe gaan Karina ooit haar skoene vol staan? Wanneer sy die kis wat Katriena vir haar agtergelaat het, oopmaak en uitpak, raak alles nóg meer gekompliseerd. Om nie te praat van die onheilspellende geslaan van tromme deur die eilandbewoners nie . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Anna Atoom en die seerower se dolk (skooluitgawe) by Elize Mitchell
Cover of the book Ena Murray Omnibus 17 by Elize Mitchell
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 4 by Elize Mitchell
Cover of the book Writing What We Like by Elize Mitchell
Cover of the book Die boek van Ester by Elize Mitchell
Cover of the book Persomi by Elize Mitchell
Cover of the book Onder die radar by Elize Mitchell
Cover of the book Die dingesfabriek 2: Jannus en Kriek onder die see by Elize Mitchell
Cover of the book Blinde liefde by Elize Mitchell
Cover of the book Ena Murray Keur 16 by Elize Mitchell
Cover of the book Rugby in our blood by Elize Mitchell
Cover of the book Geërfde liefde by Elize Mitchell
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 10 by Elize Mitchell
Cover of the book South African Cookbook for Diabetes by Elize Mitchell
Cover of the book Kronkelpad by Elize Mitchell
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy