Die grondbaron

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Die grondbaron by Schalkie Van Wyk, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Schalkie Van Wyk ISBN: 9780624064107
Publisher: Tafelberg Publication: April 5, 2013
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Schalkie Van Wyk
ISBN: 9780624064107
Publisher: Tafelberg
Publication: April 5, 2013
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

In Die grondbaron koop Erika Marais en haar kunstenaarbroer, Henno, die pragstuk van ’n huis, Drie Eike, op hul tuisdorp van weleer met die oog daarop om ’n losieshuis daarvan te maak. Hulle het egter skaars daar ingetrek, of dit blyk dat die verkoper, Riaan van Vollenhoven, se broer, Wilhelm, eintlik die eerste opsie op die huis het. Maar tot tyd en wyl Riaan hulle geld terugbetaal, het Erika-hulle geen ander heenkome nie en sy bly aan as ’n soort van ’n huishoudster. Erika moet toesien hoe Minette du Toit en Amalia Davel hul flikkers by die hoogs hubare Wilhelm gooi . . .

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

In Die grondbaron koop Erika Marais en haar kunstenaarbroer, Henno, die pragstuk van ’n huis, Drie Eike, op hul tuisdorp van weleer met die oog daarop om ’n losieshuis daarvan te maak. Hulle het egter skaars daar ingetrek, of dit blyk dat die verkoper, Riaan van Vollenhoven, se broer, Wilhelm, eintlik die eerste opsie op die huis het. Maar tot tyd en wyl Riaan hulle geld terugbetaal, het Erika-hulle geen ander heenkome nie en sy bly aan as ’n soort van ’n huishoudster. Erika moet toesien hoe Minette du Toit en Amalia Davel hul flikkers by die hoogs hubare Wilhelm gooi . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Behind Palace Walls by Schalkie Van Wyk
Cover of the book In stede van die liefde by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Endgame by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Vlinder teen die ruit by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Jakkalswater by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Blom van Venesië by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Hoe kwesbaar die hart by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Witboy in Africa by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Dogtective William in New York by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Duwweltjiepad by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Bestemmings by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Onverwags myne by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Dis koue kos, skat by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Democracy and Delusion by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Daar kom 'n tyd by Schalkie Van Wyk
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy