Die engel rook skelm

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Die engel rook skelm by Kristel Loots, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Kristel Loots ISBN: 9780624070993
Publisher: Tafelberg Publication: October 27, 2014
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Kristel Loots
ISBN: 9780624070993
Publisher: Tafelberg
Publication: October 27, 2014
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Watse soort mens skop sommerso op? Skande! En dít met ’n ma soos Dezi Diedericks s’n, wat verslaaf is aan studeer terwyl Dezi nie eens BA Manvang kan slaag nie. Maar dit was juis die probleem: haar briljante ma saam in haar dramaklas − Dezi kon nie meer nie. Sy wou wég van al die slimmes en aansittery. Dezi gaan werk by Happenings, waar sy allerlei geleenthede moet reël. En wie is een van haar eerste stel kliënte? Niks minder nie as Mensa, die genieë-organisasie. Net toe Dezi gedink het sy’s nou eenmaal weg van al die slimkoppe! Dis ’n wonder sy gee haar net oor aan sigarette en niks ergers nie, veral toe sy ’n flop maak van haar instanery vir die uit-die-koek-spring-meisie by ’n bachelor’s . . . Algaande leer Dezi ’n Mensa-lid kan net so lekker soen soos ’n dom spierpaleis. Maar die dowwe blondine en die Mensa-man – nee wat, sal nooit werk nie! Al is slim Adam ook hóé aanloklik . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Sandroos uit Meob by Kristel Loots
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 14 by Kristel Loots
Cover of the book Lelie van die laagte by Kristel Loots
Cover of the book SuperZero (school edition) by Kristel Loots
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 7 by Kristel Loots
Cover of the book Die grondbaron by Kristel Loots
Cover of the book ’n Ander vrou se rok by Kristel Loots
Cover of the book Dogtective William and the pirates by Kristel Loots
Cover of the book Die wêreld van Charlie Oeng by Kristel Loots
Cover of the book Een nag in Vegas by Kristel Loots
Cover of the book Te eenders, te anders by Kristel Loots
Cover of the book 'n Wêreld sonder grense by Kristel Loots
Cover of the book Droomdokter by Kristel Loots
Cover of the book Tafelberg Short: The Zuma Moment by Kristel Loots
Cover of the book Finish & Klaar by Kristel Loots
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy