Maryna se liefdeslied

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Maryna se liefdeslied by Schalkie Van Wyk, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Schalkie Van Wyk ISBN: 9780624067955
Publisher: Tafelberg Publication: April 5, 2014
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Schalkie Van Wyk
ISBN: 9780624067955
Publisher: Tafelberg
Publication: April 5, 2014
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

Waar jong verpleegster Maryna langs die pad vasgeval het met ’n stukkende waaierband, is die orige motorfietsman wat wil kom help die laaste ding waarvoor sy lus het. Teen haar beterwete laat sy tog toe dat Christiaan haar op sy motorfiets laai en haar uit die reënstorm help. By sy tuiste Neckershoogte gekom, moet sy ontdek dat sy deur die stormwaters vasgekeer is op die opstal, alleen met Christiaan. Maryna ken haarself nie so nie, maar sy’s dadelik bakvissie oor dié mooie, sjarmante man. Maar dis net ’n oornag-vertoef op Neckershoogte, en die volgende dag gaan Maryna op vakansie. Of dit was die plan, maar Maryna se ma breek aan haar die nuus dat sy dadelik Durban toe moet gaan om haar moontlik seniele oupa se kaskenades te gaan vasvat. Bitter onwillig vat sy die pad – maar niemand anders nie as Christiaan vind sy in Durban, besig om te veg vir sy erfreg. Haar oupa se sports met die slinkse weduwee is skynbaar hulle albei se probleem, en Maryna sién al hoe dit enige verhouding tussen hulle twee in die kiem kan smoor . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Time Bomb by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 10 by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Secret Revolution by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Ena Murray Keur 18 by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Ena Murray Keur 1 by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Ettie Bierman Keur 7 by Schalkie Van Wyk
Cover of the book ’n Ander vrou se rok by Schalkie Van Wyk
Cover of the book My Father Died for This by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Anna Atoom en die seerower se dolk (skooluitgawe) by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Ena Murray Keur 7 by Schalkie Van Wyk
Cover of the book South African cookbook for allergies and food intolerance by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Marlene en die macho man by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Eat Well, Feel Well by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Liefde in laslap by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Wag-'n-bietjiebos van die liefde by Schalkie Van Wyk
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy