Marlene en die macho man

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Marlene en die macho man by Anita Du Preez, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Anita Du Preez ISBN: 9780624081081
Publisher: Tafelberg Publication: June 6, 2017
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Anita Du Preez
ISBN: 9780624081081
Publisher: Tafelberg
Publication: June 6, 2017
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Van hul skooldae af het almal gedink dat Marlene Burger en Tom Lourens vir mekaar bestem is. Maar Marlene, met haar voorliefde vir avontuur en adrenalien, wou haar nie vroeg reeds aan ’n rustige huislike bestaan bind nie. Nee, sy het luitenant-kolonel Marlene Burger van die SAPD geword, haar plek in ’n manswêreld oopbaklei en kriminele laat les opsê. Maar nou is daar ’n kans vir Marlene en Tom om weer te probeer om ’n verhouding te hê – ná hulle elk ’n mislukte huwelik agter die rug het. Gaan dit dié keer werk? Want vlootoffisier Lourens blyk onnodig versigtig te wees wanneer dit by hul verhouding kom. Sý weer oorhaastig . . . Die geheimsinnige Ziegfried van Leeuwen, wat dalk die ontwykende straatkunstenaar De Leeuw kan wees, verskyn boonop op die toneel en is met luitenant-kolonel Burger gefassineer. En skielik moet Marlene besluit wat sy werklik wil hê . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Witboy in Africa by Anita Du Preez
Cover of the book 'n Wêreld sonder grense by Anita Du Preez
Cover of the book The Adventures of Anna Atom by Anita Du Preez
Cover of the book 'n Sluier vir Shahira by Anita Du Preez
Cover of the book Wag-'n-bietjie-liefde by Anita Du Preez
Cover of the book Gister se verlange by Anita Du Preez
Cover of the book Tik by Anita Du Preez
Cover of the book Soekers na die son by Anita Du Preez
Cover of the book Rooikop te koop by Anita Du Preez
Cover of the book Speurhond Willem in die ruimte by Anita Du Preez
Cover of the book Om met vuur te speel by Anita Du Preez
Cover of the book Jannie Mouton: And then they fired me by Anita Du Preez
Cover of the book Ena Murray Keur 7 by Anita Du Preez
Cover of the book Ena Murray Keur 4 by Anita Du Preez
Cover of the book From Corner Café to JSE Giant by Anita Du Preez
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy