Gister se verlange

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Gister se verlange by Annelize Morgan, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Annelize Morgan ISBN: 9780624066521
Publisher: Tafelberg Publication: July 20, 2013
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Annelize Morgan
ISBN: 9780624066521
Publisher: Tafelberg
Publication: July 20, 2013
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

Na twintig jaar in ’n klooster in Frankryk, hoor Rozanne de Savoye dat haar moeder nog leef en waarskynlik iewers aan die Kaap de Goede Hoop woon. Bykans ekstaties van vreugde en opwinding reis Rozanne na die Kaap – om sommer uit die staanspoor met teleurstellings en teenslae te doen te kry. Boonop raak sy vergeefs verlief op Armand le Riche, ’n aantreklike jong avonturier wat haar leer dat die liefde maar net ’n speletjie is. Rozanne se teenwoordigheid aan die Kaap skep spanning in die lewens van baie mense: Armand se ouers wat haar as ’n klein fortuinsoekster sien; die bekoorlike Angélique wat vier jaar lank op Armand se tuiskoms gewag het; Jacques le Riche, wat haar vir sy eie geldsugtige doeleindes wil gebruik; en Armand se tante wat met vrees en bewing verneem het van die jong “non” wat gekom het om die verlede oop te krap . . . Die spanning tril later snaarstyf, want ’n gemaskerde boosdoener probeer boonop telkens om Rozanne uit die weg te ruim.

More books from Tafelberg

Cover of the book 'n Juffrou vir Skurwekop by Annelize Morgan
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 10 by Annelize Morgan
Cover of the book Lang pad na liefde by Annelize Morgan
Cover of the book Ena Murray Omnibus 30 by Annelize Morgan
Cover of the book Ena Murray Keur 18 by Annelize Morgan
Cover of the book Stormpad na Vadersrust by Annelize Morgan
Cover of the book Ena Murray Omnibus 22 by Annelize Morgan
Cover of the book Wag-'n-bietjie-liefde by Annelize Morgan
Cover of the book South African Law by Annelize Morgan
Cover of the book Narkose vir die hart by Annelize Morgan
Cover of the book Skoonlief en die dirigent by Annelize Morgan
Cover of the book Lien se lankstaanskoene by Annelize Morgan
Cover of the book Omdat jy jy is by Annelize Morgan
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 11 by Annelize Morgan
Cover of the book Locum vir liefde by Annelize Morgan
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy