Donna en die droomman

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Donna en die droomman by Anita Du Preez, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Anita Du Preez ISBN: 9780624071167
Publisher: Tafelberg Publication: March 22, 2015
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Anita Du Preez
ISBN: 9780624071167
Publisher: Tafelberg
Publication: March 22, 2015
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Donna Ferguson is ’n eenkantmens en ’n realis. Maar wanneer sy by ’n kunsuitstalling oogkontak maak met ’n wildvreemdeling wat ruwe manlikheid uitstraal, doen sy iets wat glad nie in haar aard is nie. Sy soen hom sowaar in die galery se tuin. Donna dink sy sal hom nooit weer sien nie, maar dan daag hy by haar voordeur op . . . saam met haar suster, Karen. Donna se droomman en Karen se nuwe liefde, veearts Pieter Visser, blyk een mens te wees. Dit lyk asof Donna weer iets kosbaars aan Karen moet afstaan omdat sy mos blonder en jonger is – maar veral omdat haar kleinsus siek is. Al is die aantrekkingskrag tussen Donna en Pieter hóé sterk, kan sy nie haar verliefde suster se swak hart waag nie.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Donna Ferguson is ’n eenkantmens en ’n realis. Maar wanneer sy by ’n kunsuitstalling oogkontak maak met ’n wildvreemdeling wat ruwe manlikheid uitstraal, doen sy iets wat glad nie in haar aard is nie. Sy soen hom sowaar in die galery se tuin. Donna dink sy sal hom nooit weer sien nie, maar dan daag hy by haar voordeur op . . . saam met haar suster, Karen. Donna se droomman en Karen se nuwe liefde, veearts Pieter Visser, blyk een mens te wees. Dit lyk asof Donna weer iets kosbaars aan Karen moet afstaan omdat sy mos blonder en jonger is – maar veral omdat haar kleinsus siek is. Al is die aantrekkingskrag tussen Donna en Pieter hóé sterk, kan sy nie haar verliefde suster se swak hart waag nie.

More books from Tafelberg

Cover of the book Die grondbaron by Anita Du Preez
Cover of the book Cult Sister by Anita Du Preez
Cover of the book Te eenders, te anders by Anita Du Preez
Cover of the book Rabbedoe en rissiepit by Anita Du Preez
Cover of the book Vlug na Santorini by Anita Du Preez
Cover of the book Haar naam was Marina Neser by Anita Du Preez
Cover of the book Die vierletterwoord by Anita Du Preez
Cover of the book Your Kruger National Park Guide - With Stories by Anita Du Preez
Cover of the book Speurhond Willem en die diamantdiewe by Anita Du Preez
Cover of the book Spoelgoud by Anita Du Preez
Cover of the book Springboks, Troepies and Cadres by Anita Du Preez
Cover of the book ’n Muse vir Tess by Anita Du Preez
Cover of the book Aan die einde van die reënboog by Anita Du Preez
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 12 by Anita Du Preez
Cover of the book Dokter sonder grense by Anita Du Preez
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy