Die liefde oorwin

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Die liefde oorwin by Schalkie van Wyk, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Schalkie van Wyk ISBN: 9780624075424
Publisher: Tafelberg Publication: October 6, 2015
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Schalkie van Wyk
ISBN: 9780624075424
Publisher: Tafelberg
Publication: October 6, 2015
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

Toe die pragtige Ilse Brink universiteit toe gaan, het sy nie die spreekwoordelike sterre in haar oë en die wêreld aan haar voete nie. Sy besef dat sy hard sal moet werk – en boonop gou klaarkry – sodat sy kan help om vir haar behoeftige ouers op die plaas te sorg. En toe vat 'n nuwe idee by haar pos: as sy met 'n ryk man kan trou, 'n ryk man met baie geld, sodat sy en haar ouers nooit weer aan hulle armoede hoef te dink nie . . . Ilse is 'n gelukkige meisie, want sy loop vir Bruce Reyneke raak. Hier en daar hoor sy wel 'n storietjie oor Bruce, maar wat maak dit saak? Hy het mos baie geld en hy is beleef teenoor haar. Ilse se boesemvriend, Henk Retief, hou haar egter met 'n arendsoog dop, en hy weet: eendag sal Ilse se oë wel oopgaan. Maar dit was voordat sy ingewillig het dat die beroemde Tobias Meiring haar skilder. Tobias het ook geld, en boonop is hy aantreklik, sjarmant en die antwoord op enige mooi meisie se drome – al is hy oud genoeg om Ilse se vader te wees. Die liefde oorwin is 'n pakkende, eg-menslike verhaal wat end-uit boei.

More books from Tafelberg

Cover of the book Anton Rupert: 'n lewensverhaal by Schalkie van Wyk
Cover of the book Hartstog in Malawi by Schalkie van Wyk
Cover of the book Tahiti, verre land by Schalkie van Wyk
Cover of the book Weekend Trails in the Western Cape by Schalkie van Wyk
Cover of the book Griet skryf ’n sprokie by Schalkie van Wyk
Cover of the book Brand Pretorius - In the Driving Seat by Schalkie van Wyk
Cover of the book Christo Wiese by Schalkie van Wyk
Cover of the book Eiland van vervulling by Schalkie van Wyk
Cover of the book Satyn Omnibus 8 by Schalkie van Wyk
Cover of the book In jou hande by Schalkie van Wyk
Cover of the book Baas van Babilon by Schalkie van Wyk
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 1 by Schalkie van Wyk
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 12 by Schalkie van Wyk
Cover of the book Vusi by Schalkie van Wyk
Cover of the book Sonpad na Zanzibar by Schalkie van Wyk
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy