Meerminliefde

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Meerminliefde by Lizet Engelbrecht, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Lizet Engelbrecht ISBN: 9780624058687
Publisher: Tafelberg Publication: August 24, 2011
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Lizet Engelbrecht
ISBN: 9780624058687
Publisher: Tafelberg
Publication: August 24, 2011
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

René is ’n vrou met ’n humeur. Veral as iemand ’n dier wil skade aandoen, vlam sy goed op, nes haar vlamrooi hare. Haar nuwe buurman laat haar ook met die eerste oogopslag oorkook – en nié van vreugde nie. Wanneer sy boonop uitvind dat dierewelsyn nie boaan sy agenda staan nie, is die hel los. Kobus maak allerlei nare herinnerings by haar wakker en sy wil niks van hom weet nie – nogal moeilik, aangesien hy die hoofhuis langs haar kothuis huur . . . En dan’s daar haar vriendin Mandie, heeltemal te nuuskierig en kupido-agtig – om nie van haar verlore kat en uitdagende omgewingsbewaringwerk te praat nie.Gaan René en Kobus mekaar vir ewig aangluur oor die meermin-spuitfontein in hul gedeelde oprit? Of kan haar wulpse invloed ’n ander soort vlam tussen die twee aansteek?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

René is ’n vrou met ’n humeur. Veral as iemand ’n dier wil skade aandoen, vlam sy goed op, nes haar vlamrooi hare. Haar nuwe buurman laat haar ook met die eerste oogopslag oorkook – en nié van vreugde nie. Wanneer sy boonop uitvind dat dierewelsyn nie boaan sy agenda staan nie, is die hel los. Kobus maak allerlei nare herinnerings by haar wakker en sy wil niks van hom weet nie – nogal moeilik, aangesien hy die hoofhuis langs haar kothuis huur . . . En dan’s daar haar vriendin Mandie, heeltemal te nuuskierig en kupido-agtig – om nie van haar verlore kat en uitdagende omgewingsbewaringwerk te praat nie.Gaan René en Kobus mekaar vir ewig aangluur oor die meermin-spuitfontein in hul gedeelde oprit? Of kan haar wulpse invloed ’n ander soort vlam tussen die twee aansteek?

More books from Tafelberg

Cover of the book Elsa Winckler Eerste Keur by Lizet Engelbrecht
Cover of the book Tou by Lizet Engelbrecht
Cover of the book Soekers na die son by Lizet Engelbrecht
Cover of the book Yes, Really! by Lizet Engelbrecht
Cover of the book Ena Murray Omnibus 21 by Lizet Engelbrecht
Cover of the book Die wet van die liefde by Lizet Engelbrecht
Cover of the book Die tonnel by Lizet Engelbrecht
Cover of the book Dirt Busters by Lizet Engelbrecht
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 6 by Lizet Engelbrecht
Cover of the book Die dingesfabriek 4: Jannus en Kriek en die tydmasjien by Lizet Engelbrecht
Cover of the book Hartstog op Hartenbos by Lizet Engelbrecht
Cover of the book Die dinge van ’n kind by Lizet Engelbrecht
Cover of the book Ettie Bierman Keur 6 by Lizet Engelbrecht
Cover of the book Jannie Mouton: And then they fired me by Lizet Engelbrecht
Cover of the book Liefde sonder hawe by Lizet Engelbrecht
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy