Hartstog op Hartenbos

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Hartstog op Hartenbos by Trish Goosen, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Trish Goosen ISBN: 9780624071105
Publisher: Tafelberg Publication: June 6, 2015
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Trish Goosen
ISBN: 9780624071105
Publisher: Tafelberg
Publication: June 6, 2015
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Karien van Tonder is vreeslik opgewonde toe haar verloofde, Shaun Morris, haar die projekbestuurder en hoofontwerper van hulle nuwe boetiekhotel maak. Al waaroor sy nie so seker is nie, is die ligging, want hy het wraggies op Hartenbos besluit. Nou moet Karien terugkeer na dié vakansiedorp waar sy saam met haar ma in ’n tuinwoonstelletjie gebly het. En waar sy teen haar sin herinner word aan “Vlam”, die rebelse tiener wat sy eens was. Die ergste van alles is dat haar tienerliefde Malan Hugo nog op die dorp is – en hy het sowaar nóg aantrekliker geraak. Waarom reageer sy steeds so intens op Malan? Is sy dan nie seker van Shaun nie?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Karien van Tonder is vreeslik opgewonde toe haar verloofde, Shaun Morris, haar die projekbestuurder en hoofontwerper van hulle nuwe boetiekhotel maak. Al waaroor sy nie so seker is nie, is die ligging, want hy het wraggies op Hartenbos besluit. Nou moet Karien terugkeer na dié vakansiedorp waar sy saam met haar ma in ’n tuinwoonstelletjie gebly het. En waar sy teen haar sin herinner word aan “Vlam”, die rebelse tiener wat sy eens was. Die ergste van alles is dat haar tienerliefde Malan Hugo nog op die dorp is – en hy het sowaar nóg aantrekliker geraak. Waarom reageer sy steeds so intens op Malan? Is sy dan nie seker van Shaun nie?

More books from Tafelberg

Cover of the book Onbeteuelde liefde by Trish Goosen
Cover of the book Tahiti, verre land by Trish Goosen
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 15 by Trish Goosen
Cover of the book Cult Sister by Trish Goosen
Cover of the book Man van lig en skadu by Trish Goosen
Cover of the book My Father Died for This by Trish Goosen
Cover of the book Sophia se beskermengel by Trish Goosen
Cover of the book Die wet van die liefde by Trish Goosen
Cover of the book Susanna M Lingua Gunstelinge 2 by Trish Goosen
Cover of the book Anna Atoom en die magnetiese meermin by Trish Goosen
Cover of the book Die dingesfabriek 2: Jannus en Kriek onder die see by Trish Goosen
Cover of the book Tafelberg Short: The Zuma Moment by Trish Goosen
Cover of the book Die dae van ons nietigheid by Trish Goosen
Cover of the book Om met vuur te speel by Trish Goosen
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 6 by Trish Goosen
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy