Die wet van die liefde

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Die wet van die liefde by Anita du Preez, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Anita du Preez ISBN: 9780624051817
Publisher: Tafelberg Publication: April 28, 2011
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Anita du Preez
ISBN: 9780624051817
Publisher: Tafelberg
Publication: April 28, 2011
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

Danielle Malan is ‘n vurige vegter vir vroueregte, bekwame egskeidingsprokureur en vennoot van Marais, Malan en Boshof. Niemand sê haar voor nie en sy haat veral ontroue mans. Alles omtrent haar is strek onder beheer. Of so het sy gedink, totdat vervlakste Naudé Boshof sy lang lyf in die kantoor langs hare kom neerplak het en haar kop kom omkrap het. Laat een aand kap hy haar byna katswink met sy kantoordeur en die vonke spat, maar daar blom ook iets tussen hulle. Danielle laat haar emosies effe skietgee, net om uit te vind dat Naudé ook maar soos al die ander iemand anders op tou het. Wanneer sy noodgedwone ‘n kamer met hom moet deel tydens ‘n kongres in Johannesburg, kom haar hart nie ongedeerd daarvan af nie. Die wet van die liefde, het mevrou Dhlamini op die kongres gesê, is: “Dit reken die kwaad nie toe noe.” Sal Danielle kan vergewe en die kwaad begrawe? En wat van die saggeaarde André Marais, senior vennot en jare lange beskermheer? Hy maak dit duidelik dat hy ‘n sagte plek vir haar het. In Die wet van die liefde sal Danielle tussen al die kinkels en kabels mooi moet kies.

More books from Tafelberg

Cover of the book Grenslose liefde by Anita du Preez
Cover of the book Sarah du Pisanie Omnibus 6 by Anita du Preez
Cover of the book Duwweltjiepad by Anita du Preez
Cover of the book Ena Murray Keur 7 by Anita du Preez
Cover of the book Soekers na die son by Anita du Preez
Cover of the book Susanna M Lingua Gunstelinge 2 by Anita du Preez
Cover of the book Die wêreld van Charlie Oeng by Anita du Preez
Cover of the book Tafelberg Short: Awakening the Lion by Anita du Preez
Cover of the book Kronkelpad by Anita du Preez
Cover of the book Die liefde oorwin by Anita du Preez
Cover of the book Verworpe silwer by Anita du Preez
Cover of the book Anderkant Pontenilo by Anita du Preez
Cover of the book Die vierletterwoord by Anita du Preez
Cover of the book Asbesmiddag by Anita du Preez
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 7 by Anita du Preez
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy