Sushi en sjampanje

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Sushi en sjampanje by Kristel Loots, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Kristel Loots ISBN: 9780624063995
Publisher: Tafelberg Publication: November 20, 2013
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Kristel Loots
ISBN: 9780624063995
Publisher: Tafelberg
Publication: November 20, 2013
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Jacki loer skelm na trourokke, maar sy’s nie desperaat nie, nooit! Wanneer sy en Pulani Facebook inspan om haar verloofde (en baas) Gary te ontbloot vir die flippen fake wat hy is, raak sake lelik. Nou sit Jacki sonder iemand om te cuddle, sonder ’n werk en sonder ’n bed. Tamatiestraat. Haar ma het kinders by dosyne en is te weird vir woorde, en haar broer wil Gary donner, maar dit gaan Jacki nie help nie. En die poste wat in die koerant geadverteer word, is nie geskik vir ’n meisie wat darem half en half ordentlik is nie. Toe ’n verruklike man met Einstein-hare haar ’n werk aanbied, vermoed sy daar’s ’n ding in die drinkwater. ’n Musikant in ’n tux wat funky vioolmusiek maak, is ’n alte mooie ding, maar Jacki self sing vreeslik vals en pas nie in by die hemelse musiek wat Giovanni Ignacio Mancini uit sy Stradivarius tower nie. Sy wil op ’n hoë noot leef, maar dit voel vir haar of sy heeltemal van haar wysie af is. Want nie alleen maak Giovanni musiek wat ’n standbeeld sal meevoer nie, hy kan ook ’n vrou behoorlik vasvat en van haar voete af soen . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Ramaphosa's Turn by Kristel Loots
Cover of the book Die grondbaron by Kristel Loots
Cover of the book Die man met die geel oë by Kristel Loots
Cover of the book Vet feetjies vlieg nie by Kristel Loots
Cover of the book Tot die dood ons skei by Kristel Loots
Cover of the book Kronkelpad by Kristel Loots
Cover of the book Dwaalpoort by Kristel Loots
Cover of the book My Father Died for This by Kristel Loots
Cover of the book Met ander woorde by Kristel Loots
Cover of the book Early One Sunday Morning I Decided to Step out and Find South Africa by Kristel Loots
Cover of the book Somer van die rooi robyn by Kristel Loots
Cover of the book Ena Murray Omnibus 34 by Kristel Loots
Cover of the book Eat Smart for Sport by Kristel Loots
Cover of the book Emma se eerste keuse by Kristel Loots
Cover of the book Christo Wiese by Kristel Loots
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy