Christo Wiese

Risiko en rykdom

Biography & Memoir, Business
Cover of the book Christo Wiese by TJ Strydom, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: TJ Strydom ISBN: 9780624085898
Publisher: Tafelberg Publication: April 3, 2019
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: TJ Strydom
ISBN: 9780624085898
Publisher: Tafelberg
Publication: April 3, 2019
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Op sy dag eienaar van 'n diamantmyn, 'n wynplaas én die duurste huis in Kaapstad. Voorsitter van Suid-Afrika se grootste kleinhandelaar. Direkteur van die Reserwebank, en die rykste man in die land. As jong man het Christo Wiese sy tande by Pep Stores geslyp. Mettertyd bou hy 'n magtige sakeryk op, wat Shoprite en 'n rits ander maatskappye insluit. Sy wenresep: 'n eindelose liefde vir transaksies, 'n vreeslose aptyt vir risiko en 'n oog vir 'n winskopie. Dié sjarmante sakeman was nog nooit bang om 'n kans te waag nie. Die berekende risiko's wat hy oor 50 jaar neem, maak hom hoogs suksesvol. Tot hy die meubelgroep Steinhoff teëkom, en dinge lelik skeefloop. Sakejoernalis en skrywer TJ Strydom vertel die verhaal van een van Suid-Afrika se bekendste sakereuse op 'n vars, pakkende manier.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Op sy dag eienaar van 'n diamantmyn, 'n wynplaas én die duurste huis in Kaapstad. Voorsitter van Suid-Afrika se grootste kleinhandelaar. Direkteur van die Reserwebank, en die rykste man in die land. As jong man het Christo Wiese sy tande by Pep Stores geslyp. Mettertyd bou hy 'n magtige sakeryk op, wat Shoprite en 'n rits ander maatskappye insluit. Sy wenresep: 'n eindelose liefde vir transaksies, 'n vreeslose aptyt vir risiko en 'n oog vir 'n winskopie. Dié sjarmante sakeman was nog nooit bang om 'n kans te waag nie. Die berekende risiko's wat hy oor 50 jaar neem, maak hom hoogs suksesvol. Tot hy die meubelgroep Steinhoff teëkom, en dinge lelik skeefloop. Sakejoernalis en skrywer TJ Strydom vertel die verhaal van een van Suid-Afrika se bekendste sakereuse op 'n vars, pakkende manier.

More books from Tafelberg

Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 5 by TJ Strydom
Cover of the book The Adventures of Anna Atom by TJ Strydom
Cover of the book Speurhond Willem op reis by TJ Strydom
Cover of the book Monday evening, Thursday afternoon by TJ Strydom
Cover of the book Kamphoer by TJ Strydom
Cover of the book Gister se verlange by TJ Strydom
Cover of the book Liefde in laslap by TJ Strydom
Cover of the book Toxic mix by TJ Strydom
Cover of the book Huise van klei by TJ Strydom
Cover of the book Melodie Omnibus 1 by TJ Strydom
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 1 by TJ Strydom
Cover of the book Op liefde se drumpel by TJ Strydom
Cover of the book From Corner Café to JSE Giant by TJ Strydom
Cover of the book 'n Hap van die appel by TJ Strydom
Cover of the book Terug na Kolkbaai by TJ Strydom
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy