Kronkelpad

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Kronkelpad by Irma Joubert, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Irma Joubert ISBN: 9780624053880
Publisher: Tafelberg Publication: September 15, 2011
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Irma Joubert
ISBN: 9780624053880
Publisher: Tafelberg
Publication: September 15, 2011
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Kronkelpad is die derde boek in die trilogie waarvan Anderkant Pontenilo en Pérsomi die eerste twee is. Die verhaal speel af in die jare 1938–1960, met die slot in 1986.Lettie Louw (Klara se slim vriendin uit Pontenilo en die dokter wat in Pérsomi in die hofsaak getuig) en Marco Romanelli (Antonio se aantreklike broer wat in Italië in ’n Joodse kamp beland het in Pontenilo) is in hierdie boek die hoofkarakters.Lettie se vriendinne raak almal verlief op aantreklike mans en trou die een na die ander – niemand sien vir Lettie raak nie. Maar sy besluit nietemin om die beste dokter vir haar mense te word. Sy gaan in 1947 terug na die Bosveld-dorpie en neem haar pa se praktyk oor.Nadat hy die konsentrasiekamp oorleef het, is Marco ’n baie siek, verswakte man wanneer hy teen die einde van 1945 na sy ouerhuis in Noord-Italië terugkeer. Antonio, wat na Suid-Afrika terugkeer om met Klara Fourie te trou, oorreed hom egter om na Suid-Afrika se warm, droë Bosveld te verhuis. So beland Marco in 1948 op dieselfde Bosvelddorpie as Lettie, wat sy dokter word.Die liefde blom tussen hulle, maar dan breek die polio-epidemie van die jare vyftig uit – met tragiese gevolge.Die trilogie word op boeiende wyse afgesluit dáár waar dit begin het – in die Italiaanse dorpie hoog bo in die Alpe.

More books from Tafelberg

Cover of the book Early One Sunday Morning I Decided to Step out and Find South Africa by Irma Joubert
Cover of the book 'n Sluier vir Shahira by Irma Joubert
Cover of the book BreinBliksem by Irma Joubert
Cover of the book Heler van skade by Irma Joubert
Cover of the book Letitia en die lektor by Irma Joubert
Cover of the book Klara by Irma Joubert
Cover of the book Wat Meisies moet weet by Irma Joubert
Cover of the book Wanneer 'n droom waar word by Irma Joubert
Cover of the book Skitternag vir dokter Vasti by Irma Joubert
Cover of the book Susanna M Lingua Gunstelinge 3 by Irma Joubert
Cover of the book Droomman aan boord by Irma Joubert
Cover of the book My redder, my beminde by Irma Joubert
Cover of the book 'n Klein lewe by Irma Joubert
Cover of the book Rabbedoe van Rietkuil by Irma Joubert
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 1 by Irma Joubert
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy