Ridder in 'n wit jas

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Ridder in 'n wit jas by Amelia Strydom, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Amelia Strydom ISBN: 9780624067146
Publisher: Tafelberg Publication: July 7, 2014
Imprint: Hartklop Language: Afrikaans
Author: Amelia Strydom
ISBN: 9780624067146
Publisher: Tafelberg
Publication: July 7, 2014
Imprint: Hartklop
Language: Afrikaans

Carli het die werk by die mobiele kliniek bitter nodig. Haar suster en swaer se dood beteken sy moet baie vinnig werk en goedkoop blyplek vind, en die Karoo bied albei. Dít en herstelkans van die trauma van haar suster se “ongeluk”. Maar op die plaas Sielerus aangekom, loop dinge dadelik skeef. Dodelik aantreklike dokter Eben Greyling was ’n manlike kollega te wagte en wil absoluut nié ’n vrou daar hê nie. Boonop kom daar ’n onwelkome oproep van die fertiliteitskliniek waar Carli voor die ongeluk as surrogaat wou optree vir haar suster. Sy móét hierdie werk behou, en teen sy beterwete bied Eben ’n proeftydperk aan. Sal Carli die skanse rondom sy hart afbreek en haarself onmisbaar maak – in sy kliniek én sy lewe? Of gaan haar geheim ’n wig tussen hulle indryf?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Carli het die werk by die mobiele kliniek bitter nodig. Haar suster en swaer se dood beteken sy moet baie vinnig werk en goedkoop blyplek vind, en die Karoo bied albei. Dít en herstelkans van die trauma van haar suster se “ongeluk”. Maar op die plaas Sielerus aangekom, loop dinge dadelik skeef. Dodelik aantreklike dokter Eben Greyling was ’n manlike kollega te wagte en wil absoluut nié ’n vrou daar hê nie. Boonop kom daar ’n onwelkome oproep van die fertiliteitskliniek waar Carli voor die ongeluk as surrogaat wou optree vir haar suster. Sy móét hierdie werk behou, en teen sy beterwete bied Eben ’n proeftydperk aan. Sal Carli die skanse rondom sy hart afbreek en haarself onmisbaar maak – in sy kliniek én sy lewe? Of gaan haar geheim ’n wig tussen hulle indryf?

More books from Tafelberg

Cover of the book The Arrogance of Power by Amelia Strydom
Cover of the book Wilna Adriaanse-omnibus 1 by Amelia Strydom
Cover of the book Narkose vir die hart by Amelia Strydom
Cover of the book Sonpad na Zanzibar by Amelia Strydom
Cover of the book Onrus op Oshakati by Amelia Strydom
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 7 by Amelia Strydom
Cover of the book Baas van Babilon by Amelia Strydom
Cover of the book Ruiter van my drome by Amelia Strydom
Cover of the book Keerkring van die hart by Amelia Strydom
Cover of the book Dierbare drosters by Amelia Strydom
Cover of the book Pluimprinse by Amelia Strydom
Cover of the book Spoelklippies in stormwater by Amelia Strydom
Cover of the book In stede van die liefde by Amelia Strydom
Cover of the book Margot en die meerman by Amelia Strydom
Cover of the book Brandwaterkom by Amelia Strydom
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy