Narkose vir die hart

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Narkose vir die hart by Helena Hugo, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Helena Hugo ISBN: 9780624052012
Publisher: Tafelberg Publication: April 28, 2011
Imprint: Hartklop Language: Afrikaans
Author: Helena Hugo
ISBN: 9780624052012
Publisher: Tafelberg
Publication: April 28, 2011
Imprint: Hartklop
Language: Afrikaans

Narkotiseur Saranie du Plessis is al goed aan die verkeerde kant van dertig en steeds enkellopend. Van kleins af was haar broers erg besitlik en het geen vryer rondom haar geduld nie. Saranie is trots daarop dat sy uiters professioneel is en haar werk eerste stel.  Maar wanneer sy een aand per ongeluk drie ampules morfien in haar doktersjas se sak ontdek en amper by ’n padblokkade vasgetrek word, is sy in die knyp. Doodbang om dit terug te neem, kom die stil en afsydige sjirurg Franz Strauss onverwags tot haar redding.  Met dié geheim tussen hulle ontwikkel ’n vriendskap wat gou-gou deur die res van die hospitaalpersoneel raakgesien word – veral deur hospitaaldokter Corné Vermaak, wat lankal ’n ogie op Saranie het. Ook by die kil, geskeide Glenda Olckers gaan hierdie ontluikende vriendskap nie ongesiens verby nie.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Narkotiseur Saranie du Plessis is al goed aan die verkeerde kant van dertig en steeds enkellopend. Van kleins af was haar broers erg besitlik en het geen vryer rondom haar geduld nie. Saranie is trots daarop dat sy uiters professioneel is en haar werk eerste stel.  Maar wanneer sy een aand per ongeluk drie ampules morfien in haar doktersjas se sak ontdek en amper by ’n padblokkade vasgetrek word, is sy in die knyp. Doodbang om dit terug te neem, kom die stil en afsydige sjirurg Franz Strauss onverwags tot haar redding.  Met dié geheim tussen hulle ontwikkel ’n vriendskap wat gou-gou deur die res van die hospitaalpersoneel raakgesien word – veral deur hospitaaldokter Corné Vermaak, wat lankal ’n ogie op Saranie het. Ook by die kil, geskeide Glenda Olckers gaan hierdie ontluikende vriendskap nie ongesiens verby nie.

More books from Tafelberg

Cover of the book Snoeiskêr by Helena Hugo
Cover of the book Sê groete vir pappa by Helena Hugo
Cover of the book Wewenaar van Groene Weide by Helena Hugo
Cover of the book Bambaduze by Helena Hugo
Cover of the book Ena Murray Omnibus 23 by Helena Hugo
Cover of the book Donna en die droomman by Helena Hugo
Cover of the book Die tuiskoms lê ver by Helena Hugo
Cover of the book Ettie Bierman Keur 7 by Helena Hugo
Cover of the book Eat Smart for Sport by Helena Hugo
Cover of the book Weekend Trails in the Western Cape by Helena Hugo
Cover of the book Dokter van drome by Helena Hugo
Cover of the book Rebecca by Helena Hugo
Cover of the book Lang pad na liefde by Helena Hugo
Cover of the book Beminde vreemdeling by Helena Hugo
Cover of the book Staan op, my beminde by Helena Hugo
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy