Die dingesfabriek 1: Jannus en Kriek op die maan

Kids, Teen, General Fiction, Fiction, Fiction - YA
Cover of the book Die dingesfabriek 1: Jannus en Kriek op die maan by Elizabeth Wasserman, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elizabeth Wasserman ISBN: 9780624062912
Publisher: Tafelberg Publication: January 31, 2014
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Elizabeth Wasserman
ISBN: 9780624062912
Publisher: Tafelberg
Publication: January 31, 2014
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Jannus en Kriek Knoets is min of meer agt jaar oud, en hulle is ’n tweeling. Die Knoets-gesin woon in Huis Deurmekruis, onder afrit 7 van die snelweg, naby die dokke in ’n groot stad. Hulle ouers is Knersius en Soetlief Knoets. Knersius is die speltoetser van ’n groot boekuitgewery. Soetlief is ’n gevaarlike spioen. Die tweeling se troeteldier is ’n meerkat met die naam van Meneer Snoek. Maar seker die belangrikste karakter in die verhaal, behalwe die tweeling natuurlik, is hulle oupa. Hy is ’n avonturier, ’n uitvinder en ’n baie onvoorspelbare ou man. As hy nie iewers anders is nie, bly hy onder Huis Deurmekruis in ’n soort kelderverdieping, waar hy allerhande interessante dinge doen en goeters uitvind in sy laboratorium. Sy brein is so groot en so besig dat dit vir hom moeilik is om aandag aan gewone dinge te gee. Miskien raak hy net bietjie deurmekaar van ouderdom, want hy noem alle ingewikkelde goed “dinges”. Hierdie boek vertel hoe Jannus en Kriek hulle oupa beter leer ken, en die storie van hulle eerste avontuur saam.

More books from Tafelberg

Cover of the book Die uurglas loop leeg by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Engel van my hart by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Foxy Futurists and how to become one by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Stiletto (English) by Elizabeth Wasserman
Cover of the book ʼn Huis vir my hart by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Bloeisels in die wind by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Die Poort 4: Krygers by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Ena Murray Omnibus 33 by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Verworpe silwer by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Early One Sunday Morning I Decided to Step out and Find South Africa by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Speurhond Willem in New York by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Op pad: 'n Reisjoernaal by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Adrenalien by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Forget-me-not-Blues by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Pluimprinse by Elizabeth Wasserman
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy