ʼn Huis vir my hart

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book ʼn Huis vir my hart by Dirna Ackermann, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Dirna Ackermann ISBN: 9780624072782
Publisher: Tafelberg Publication: December 6, 2015
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Dirna Ackermann
ISBN: 9780624072782
Publisher: Tafelberg
Publication: December 6, 2015
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

Xanthe Patterson kan nie verstaan waarom haar pa die huis op hul plasie aan ’n vreemdeling, ene Hanko Joubert, sou nalaat nie. Wat gaan sy met die vent onder haar voete maak? Veral aangesien sy mooi hande haar gedagtes laat dwaal . . . Sy kan nie nou bekostig om te dagdroom nie. Haar pa het aan Xanthe sy bou-onderneming nagelaat en sy kan haar lewenslange droom bewaarheid om in die boubedryf te werk. Maar aangesien haar ouers haar vroeër juis uit dié bedryf probeer weghou het, het sy geen benul van hoe om die taak aan te pak nie. Dan kom Xanthe se kritiese stiefma en halfsuster kuier en gaan dit net nog doller. Vir Hanko kom die erfenis net betyds om ’n nuwe lewe in Suid-Afrika te begin na vyftien jaar in Engeland. Hy sien hoe die mooi groenoogvrou sukkel en aangesien hy die boubedryf ken, wil hy help. Maar Xanthe laat hom mooi verstaan dat sy g’n man met ridderneigings duld nie. Sal Xanthe aanhou om met Hanko koppe te stamp, of is hy die man by wie haar hart tuishoort?

More books from Tafelberg

Cover of the book Te jonk vir liefde by Dirna Ackermann
Cover of the book Tafelberg Short: Awakening the Lion by Dirna Ackermann
Cover of the book Die dae van ons nietigheid by Dirna Ackermann
Cover of the book Emma se eerste keuse by Dirna Ackermann
Cover of the book Ettie Bierman Keur 8 by Dirna Ackermann
Cover of the book Where the heart is by Dirna Ackermann
Cover of the book Ettie Bierman Keur 12 by Dirna Ackermann
Cover of the book Vet feetjies vlieg nie by Dirna Ackermann
Cover of the book Liefde op Langebaan by Dirna Ackermann
Cover of the book Ena Murray Omnibus 31 by Dirna Ackermann
Cover of the book Ultrasatyn 3 by Dirna Ackermann
Cover of the book New hope for ADHD in children and adults by Dirna Ackermann
Cover of the book Sarah du Pisanie Omnibus 11 by Dirna Ackermann
Cover of the book Ena Murray Omnibus 20 by Dirna Ackermann
Cover of the book What every girl should know by Dirna Ackermann
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy