Sarah du Pisanie Omnibus 11

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Sarah du Pisanie Omnibus 11 by Sarah du Pisanie, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Sarah du Pisanie ISBN: 9780624072867
Publisher: Tafelberg Publication: March 20, 2015
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Sarah du Pisanie
ISBN: 9780624072867
Publisher: Tafelberg
Publication: March 20, 2015
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

In Liefde per dosyn moet musiekonderwyseres Christa van Graan teen haar sin op ʼn afgeleë plaas gaan skoolgee. Dis nie die elf seuns vir wie sy klasgee wat haar pla nie, maar eerder die baas van die plaas, baron Von Leipsig, wat haar teen die bors stuit. Sou hy haar ná al die jare onthou? En is hy steeds so ʼn gemene buffel? In Waar die Suiderkruis hang pak agtienjarige weesmeisie Katrien Kruger die lang, gevaarlike pad Duitswes toe saam met die Liebenberg-gesin aan. Vandat sy vir hulle begin werk het, het die Liebenbergs soos familie geword. Dis net aan Faan, die middelste Liebenberg-seun, wat Katrien nie as ʼn broer wil dink nie. Maar hy het net oë vir Helena Pretorius met haar verfynde afrondingskoolmaniertjies. In ʼn Vrou vir Herman soek beesboer Herman van Rensburg ʼn vrou soos sy ouboet s’n – Magriet wat sy voete onder hom uitgeslaan het. In die Boland leer hy die jong perde-afrigter Estie ken en geniet haar geselskap, maar dis die toekomstige eienares van die plaas waarop hy tydelik werk kry, Leana met die gesofistikeerde maniertjies en wulpse vroulikheid, wat sy hart wild in sy borskas laat tamboer slaan…

More books from Tafelberg

Cover of the book Dokter met die X-faktor by Sarah du Pisanie
Cover of the book The Rise & Demise of the Afrikaners by Sarah du Pisanie
Cover of the book 'n Man vir môre by Sarah du Pisanie
Cover of the book New hope for ADHD in children and adults by Sarah du Pisanie
Cover of the book Son op die horison by Sarah du Pisanie
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 11 by Sarah du Pisanie
Cover of the book Your Kruger National Park Guide - With Stories by Sarah du Pisanie
Cover of the book Huberta's Journey by Sarah du Pisanie
Cover of the book Hermien en die hartedief by Sarah du Pisanie
Cover of the book Anna Atoom en die digitale draak by Sarah du Pisanie
Cover of the book Isabella by Sarah du Pisanie
Cover of the book Verworpe silwer by Sarah du Pisanie
Cover of the book Troukoors by Sarah du Pisanie
Cover of the book Middernagmusiek by Sarah du Pisanie
Cover of the book Brandwaterkom by Sarah du Pisanie
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy