Letitia en die lektor

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Letitia en die lektor by Anita du Preez, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Anita du Preez ISBN: 9780624076056
Publisher: Tafelberg Publication: July 6, 2016
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Anita du Preez
ISBN: 9780624076056
Publisher: Tafelberg
Publication: July 6, 2016
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Letitia le Roux vererg haar bloedig toe sy sien hoe Chris Swart, die nuwe lektor by die kollege waar sy werk, een van haar studente se pogings as ’n voorbeeld van swak ontwerp aan sy klas voorhou. Die arrogante vent moet hom by sy digitale vakke bepaal en die tradisionele dissiplines soos skilder en teken vir háár los! Laatnag begin Chris vir haar boodskappe stuur en Letitia besef meneer Spiertier is alleen en slapeloos, nes sy . . . Sy wonder oor die verlede wat by hom spook. Wie is Mariah, die naam wat op sy arm getatoeëer is? Letitia het haar eie lysie van dinge wat sy wil doen om haar lewe weer op koers te kry ná haar egskeiding; sy het nie tyd om te probeer uitwerk wat in Chris se kop aangaan nie. Maar ná hy haar asem in die kollege se hysbak wegsoen, kan sy nie sy gesig, met die sexy litteken op sy bolip, uit haar gedagtes kry nie.

More books from Tafelberg

Cover of the book My hartjie, my liefie by Anita du Preez
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 15 by Anita du Preez
Cover of the book Die geheim van Rust der Vrede by Anita du Preez
Cover of the book Lien se lankstaanskoene by Anita du Preez
Cover of the book The Messiah's Dream Machine by Anita du Preez
Cover of the book Ettie Bierman Keur 8 by Anita du Preez
Cover of the book Elf dae in Parys by Anita du Preez
Cover of the book Ena Murray Omnibus 24 by Anita du Preez
Cover of the book Daar kom 'n tyd by Anita du Preez
Cover of the book Liefde deur ’n lens by Anita du Preez
Cover of the book Tweede kans op liefde by Anita du Preez
Cover of the book Op liefde se drumpel by Anita du Preez
Cover of the book Stormpad na Vadersrust by Anita du Preez
Cover of the book Coalition Country by Anita du Preez
Cover of the book Die boek van Ester by Anita du Preez
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy