Liefde sonder hawe

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Liefde sonder hawe by Annelize Morgan, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Annelize Morgan ISBN: 9780624058601
Publisher: Tafelberg Publication: March 22, 2011
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Annelize Morgan
ISBN: 9780624058601
Publisher: Tafelberg
Publication: March 22, 2011
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

Die jong Isabeau se lewe saam met haar ouers op die Franse platteland is nie idillies nie, maar daarvoor vergoed haar vriendskap met die skaapwagterseun Simon. Net voor Isabeau-hulle vir die soveelste maal na ’n ander dorp moet trek, sweer hulle twee trou aan mekaar, en Isabeau belowe dat sy sal terugkeer na Simon. Maar toe die noodlot ingryp, beland Isabeau op ’n seerowerskip, en daar bevind sy haar vir die volgende sewentien jaar van haar lewe. Sy word herdoop tot Solita, en met elke jaar wat verbygaan, vervaag haar hoop dat sy haar jeugliefde ooit weer sal sien en geluk saam met hom sal smaak. En toe die seerowerjagter Armand du Bois op die toneel verskyn, krap hy al haar toekomsdrome deurmekaar.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Die jong Isabeau se lewe saam met haar ouers op die Franse platteland is nie idillies nie, maar daarvoor vergoed haar vriendskap met die skaapwagterseun Simon. Net voor Isabeau-hulle vir die soveelste maal na ’n ander dorp moet trek, sweer hulle twee trou aan mekaar, en Isabeau belowe dat sy sal terugkeer na Simon. Maar toe die noodlot ingryp, beland Isabeau op ’n seerowerskip, en daar bevind sy haar vir die volgende sewentien jaar van haar lewe. Sy word herdoop tot Solita, en met elke jaar wat verbygaan, vervaag haar hoop dat sy haar jeugliefde ooit weer sal sien en geluk saam met hom sal smaak. En toe die seerowerjagter Armand du Bois op die toneel verskyn, krap hy al haar toekomsdrome deurmekaar.

More books from Tafelberg

Cover of the book Sarah du Pisanie Omnibus 10 by Annelize Morgan
Cover of the book Drome van gister by Annelize Morgan
Cover of the book Agency Blue by Annelize Morgan
Cover of the book Vuur van verlange by Annelize Morgan
Cover of the book Klara by Annelize Morgan
Cover of the book Terug na Kolkbaai by Annelize Morgan
Cover of the book Sandroos uit Meob by Annelize Morgan
Cover of the book Anton Rupert: 'n lewensverhaal by Annelize Morgan
Cover of the book Sondag van die silwersee by Annelize Morgan
Cover of the book 'n Lang, vreemde pad by Annelize Morgan
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 12 by Annelize Morgan
Cover of the book Slavin van La Liberté by Annelize Morgan
Cover of the book Susanna M Lingua Gunstelinge 3 by Annelize Morgan
Cover of the book Ultrasatyn 3 by Annelize Morgan
Cover of the book Ena Murray Keur 2 by Annelize Morgan
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy