Anderkant die volmaan

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Anderkant die volmaan by Ettie Bierman, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ettie Bierman ISBN: 9780624051695
Publisher: Tafelberg Publication: September 1, 2011
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Ettie Bierman
ISBN: 9780624051695
Publisher: Tafelberg
Publication: September 1, 2011
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Na sewe wonderlike jare is Nikka en Ruan van der Hoven se huweliksbootjie skielik op ’n stormsee vasgekeer: daar het ’n ander vrou in Ruan se lewe gekom. Hy verduidelik min en Nikka kan aanvoel hy vertel nie die volle waarheid nie, maar pleit by haar sy moet hom nie afskryf nie en hom vertrou. Sy erken sy het haar man soms afgeskeep, maar dis immers iets wat reggemaak kan word. Sy wéét Ruan het haar steeds lief. Tog wil hy van haar skei . . .’n Egskeiding is onaanvaarbaar. Maar toe stap haar ou vriend Thys Vorster met sy groot voete tot diep binne-in haar hart. Moet sy vir Ruan wag? En wat dan van die lojale Thys met ’n hart groter as Tafelberg?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Na sewe wonderlike jare is Nikka en Ruan van der Hoven se huweliksbootjie skielik op ’n stormsee vasgekeer: daar het ’n ander vrou in Ruan se lewe gekom. Hy verduidelik min en Nikka kan aanvoel hy vertel nie die volle waarheid nie, maar pleit by haar sy moet hom nie afskryf nie en hom vertrou. Sy erken sy het haar man soms afgeskeep, maar dis immers iets wat reggemaak kan word. Sy wéét Ruan het haar steeds lief. Tog wil hy van haar skei . . .’n Egskeiding is onaanvaarbaar. Maar toe stap haar ou vriend Thys Vorster met sy groot voete tot diep binne-in haar hart. Moet sy vir Ruan wag? En wat dan van die lojale Thys met ’n hart groter as Tafelberg?

More books from Tafelberg

Cover of the book ’n Muse vir Tess by Ettie Bierman
Cover of the book Margot en die meerman by Ettie Bierman
Cover of the book Wanneer 'n droom waar word by Ettie Bierman
Cover of the book Wag-'n-bietjie-liefde by Ettie Bierman
Cover of the book Die paradysman by Ettie Bierman
Cover of the book Hartland by Ettie Bierman
Cover of the book Plesierengel by Ettie Bierman
Cover of the book Blinde liefde by Ettie Bierman
Cover of the book Donna en die droomman by Ettie Bierman
Cover of the book Storms van die liefde by Ettie Bierman
Cover of the book ’n Vrou vir Herman by Ettie Bierman
Cover of the book Sluimerliefde by Ettie Bierman
Cover of the book Ena Murray Keur 12 by Ettie Bierman
Cover of the book Flagwatching by Ettie Bierman
Cover of the book Beenaf bokkie by Ettie Bierman
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy