Elza Rademeyer Omnibus 7

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 7 by Elza Rademeyer, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elza Rademeyer ISBN: 9780624068228
Publisher: Tafelberg Publication: June 30, 2014
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Elza Rademeyer
ISBN: 9780624068228
Publisher: Tafelberg
Publication: June 30, 2014
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

In Storms van die liefde ontvou ’n liefdesverhaal by Mosselbaai se groot olieboorprojek. Die tergende vraag ontstaan: waar sal Esbeth geluk vind – by Richard, haar vermiste man; by die charismatiese, ryk Gustav; of by De Wet, die verliefde diamantsmokkelaar? In Die seewind se lied besluit Elmien Maritz sy gaan Hartenbos toe. Nie om vakansie te hou nie, maar om die duistere verlede van Schalk Schoeman, die man met wie haar ma kort tevore halsoorkop getroud is, te ondersoek. Sy is nie voorbereid op wat volg nie ¬– ’n ongewone vakansieromanse, propvol spanning, liefdesintrige en humor. En in Spoelklippies in stormwater weet Karlientjie Strauss nie dié kant toe of daai kant toe nie. Sy staan op trou met Willem Potgieter, die nuwe eienaar van hul buurplaas, maar dan verskyn Hugo Burger, haar tante se deksels aantreklike stiefseun, op die toneel . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Klara by Elza Rademeyer
Cover of the book Liefste Koos by Elza Rademeyer
Cover of the book Die ongebore uur by Elza Rademeyer
Cover of the book Susanna M Lingua Gunstelinge 5 by Elza Rademeyer
Cover of the book Margot en die meerman by Elza Rademeyer
Cover of the book Kamphoer by Elza Rademeyer
Cover of the book Anderkant die volmaan by Elza Rademeyer
Cover of the book Die Poort 1: Bewakers by Elza Rademeyer
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 8 by Elza Rademeyer
Cover of the book Eindspel by Elza Rademeyer
Cover of the book Sarah du Pisanie Omnibus 10 by Elza Rademeyer
Cover of the book Back to Villa Park by Elza Rademeyer
Cover of the book Plesierengel by Elza Rademeyer
Cover of the book Hart van die son by Elza Rademeyer
Cover of the book Jannie Mouton: En toe fire hulle my by Elza Rademeyer
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy