Die Poort 1: Bewakers

Kids, Fiction, Love and Romance, Teen, Fiction - YA, Romance
Cover of the book Die Poort 1: Bewakers by Nelia Engelbrecht, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Nelia Engelbrecht ISBN: 9780624077480
Publisher: Tafelberg Publication: July 6, 2016
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Nelia Engelbrecht
ISBN: 9780624077480
Publisher: Tafelberg
Publication: July 6, 2016
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

“Die poort is oop.” Ek skrik my amper besimpeld toe die ou tannie langs my skielik praat. Ek draai na haar toe. My nekhare rys en my lyf slaan hoendervleis uit. Ek sweer iemand het haar iewers in ’n begraafplaas opgegrawe. Geel vel span styf bo-oor haar kop, en hier en daar klou bossies hare soos droë gras aan haar kopvel vas. Sy leun nader. Ek ruik verlepte blomme. “Jy het haar ook gesien,” sê sy. “Hulle het haar kom haal.” Sy trek haar ogies nog kleiner. “Die stomme baba. Hy gaan nou sonder ’n ma grootword.” Skielik gryp sy my hande. Ek kyk af. Kraaikloue klem my vingers vas. ’n Vreemde hitte styg op in my arms, my nek, my kop. Ek probeer my hande uit hare trek, maar my spiere wil nie na my brein luister nie. “Ek weet nie wat Tannie . . .” “Jy wéét,” val sy my in die rede. “Jy sién. Nes ek.”

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

“Die poort is oop.” Ek skrik my amper besimpeld toe die ou tannie langs my skielik praat. Ek draai na haar toe. My nekhare rys en my lyf slaan hoendervleis uit. Ek sweer iemand het haar iewers in ’n begraafplaas opgegrawe. Geel vel span styf bo-oor haar kop, en hier en daar klou bossies hare soos droë gras aan haar kopvel vas. Sy leun nader. Ek ruik verlepte blomme. “Jy het haar ook gesien,” sê sy. “Hulle het haar kom haal.” Sy trek haar ogies nog kleiner. “Die stomme baba. Hy gaan nou sonder ’n ma grootword.” Skielik gryp sy my hande. Ek kyk af. Kraaikloue klem my vingers vas. ’n Vreemde hitte styg op in my arms, my nek, my kop. Ek probeer my hande uit hare trek, maar my spiere wil nie na my brein luister nie. “Ek weet nie wat Tannie . . .” “Jy wéét,” val sy my in die rede. “Jy sién. Nes ek.”

More books from Tafelberg

Cover of the book Sour Grapes by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Vet feetjies vlieg nie by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Ena Murray Omnibus 35 by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Klopdans van die liefde by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Sag fluister my hart by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom (skooluitgawe) by Nelia Engelbrecht
Cover of the book The Messiah's Dream Machine by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Ettie Bierman Keur 8 by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 12 by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Dwaalpoort by Nelia Engelbrecht
Cover of the book South African Cookbook for Diabetes & Insulin Resistance 2 by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Die dae van ons nietigheid by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Die hart se tweede lente by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Môre lê ver by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Errol Tobias: Suiwer Goud by Nelia Engelbrecht
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy