Die hart se tweede lente

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Die hart se tweede lente by Ettie Bierman, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ettie Bierman ISBN: 9780624072478
Publisher: Tafelberg Publication: November 19, 2014
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Ettie Bierman
ISBN: 9780624072478
Publisher: Tafelberg
Publication: November 19, 2014
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

ʼn Gekletterde seekat, ʼn towenaar, twee Duitsers in ʼn koma, ʼn lang, groen, haarlose hond en ʼn twyfelagtige waarsegster is maar enkele van die dinge waarmee Klara Verster op haar eerste oorsese vlug as lugwaardin te doen kry. Daarby help dit haar nie veel toe sy uitvind dat die man wie se sportmotor sy op pad lughawe toe gestamp het, haar kaptein op die vlug is nie. Adriaan Kirsten is egter net so oorbluf deur die blondine met die viooltjieblou oë wat net soos sy gewese verloofde lyk, wat hom so te sê voor die kansel laat staan het. ʼn Humoristiese liefdesverhaal wat sommer weer vonk in die lewe sit.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

ʼn Gekletterde seekat, ʼn towenaar, twee Duitsers in ʼn koma, ʼn lang, groen, haarlose hond en ʼn twyfelagtige waarsegster is maar enkele van die dinge waarmee Klara Verster op haar eerste oorsese vlug as lugwaardin te doen kry. Daarby help dit haar nie veel toe sy uitvind dat die man wie se sportmotor sy op pad lughawe toe gestamp het, haar kaptein op die vlug is nie. Adriaan Kirsten is egter net so oorbluf deur die blondine met die viooltjieblou oë wat net soos sy gewese verloofde lyk, wat hom so te sê voor die kansel laat staan het. ʼn Humoristiese liefdesverhaal wat sommer weer vonk in die lewe sit.

More books from Tafelberg

Cover of the book Satyn Omnibus 4 by Ettie Bierman
Cover of the book Liefde onder die sterre by Ettie Bierman
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 13 by Ettie Bierman
Cover of the book Rots van Stormbaai by Ettie Bierman
Cover of the book Ena Murray Omnibus 17 by Ettie Bierman
Cover of the book Junior in Saal 7 by Ettie Bierman
Cover of the book Verbode liefde by Ettie Bierman
Cover of the book Behind Palace Walls by Ettie Bierman
Cover of the book Kruispad by Ettie Bierman
Cover of the book Omdat die hart onthou by Ettie Bierman
Cover of the book Vlis met vlerke by Ettie Bierman
Cover of the book Tou by Ettie Bierman
Cover of the book Ena Murray Omnibus 24 by Ettie Bierman
Cover of the book Sondag van die silwersee by Ettie Bierman
Cover of the book Best of Eating for Sustained Energy by Ettie Bierman
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy