Omdat die hart onthou

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Omdat die hart onthou by Ettie Bierman, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ettie Bierman ISBN: 9780624063742
Publisher: Tafelberg Publication: September 1, 2013
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Ettie Bierman
ISBN: 9780624063742
Publisher: Tafelberg
Publication: September 1, 2013
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Krizelda en Alwyn is albei studente van Pretoria – hy afgestudeer met ’n BA Honneurs en sy ’n naïewe tweedejaartjie – wat mekaar tydens ’n vakansie op Margate ontmoet. Gou is hulle halsoorkop verlief en trouplanne volg vinnig. Krizelda moet egter eers haar studie voltooi en Alwyn is op pad Washington toe vir ’n jaar ondervinding in die Amerikaanse koerantwese. Sy vlug word deur ’n tornado van koers gedwing en tydens ’n noodlanding in New York slaan die vliegtuig aan die brand. Alwyn is ernstig beseer en ly aan geheueverlies. Krizelda vind uit sy is swanger en haar konserwatiewe pa jaag haar uit die huis. Sy kan Alwyn op geen manier opspoor nie en vind toevlug by haar tannie, maak haar kind alleen groot en ontwikkel ’n wrok teenoor Alwyn, wat haar immers skynbaar in die steek gelaat het. Maar ná ses jaar, midde-in griewe en misverstande, is daar ’n herontmoeting toe hy haar baas word. Krizelda is so verbitter teenoor mans en veral Alwyn, en hy het boonop ’n Britse nooi . . . Sal hul harte ooit onthou wat eens was, en die pad terug daarheen vind?

More books from Tafelberg

Cover of the book Wag-'n-bietjie-liefde by Ettie Bierman
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 8 by Ettie Bierman
Cover of the book Terug na Eden by Ettie Bierman
Cover of the book Êrens is daar liefde by Ettie Bierman
Cover of the book Stralerjakkers by Ettie Bierman
Cover of the book Blinde liefde by Ettie Bierman
Cover of the book Tell Me Your Story by Ettie Bierman
Cover of the book Sluimerliefde by Ettie Bierman
Cover of the book Sag fluister my hart by Ettie Bierman
Cover of the book Môre lê ver by Ettie Bierman
Cover of the book The De Zalze Murders by Ettie Bierman
Cover of the book Not the movie of the week by Ettie Bierman
Cover of the book Satan van Zimbabwe by Ettie Bierman
Cover of the book I Beg to Differ by Ettie Bierman
Cover of the book Home Invasioin by Ettie Bierman
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy