Liefde onder die sterre

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Liefde onder die sterre by Susan Pienaar, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Susan Pienaar ISBN: 9780624054542
Publisher: Tafelberg Publication: April 20, 2012
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Susan Pienaar
ISBN: 9780624054542
Publisher: Tafelberg
Publication: April 20, 2012
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Lisa het Karoo toe gekom om haar vriendin Tillie deur ’n moeilike swangerskap by te staan. Dis al. Sy hou niks van die stowwerige Karoo nie, en sy’t allermins hierheen gekom op soek na ’n man – sy’t immers onlangs eers ontslae geraak van haar vatterige verloofde. Tillie se buurman en haar man se groot vriend, Kallie, is ’n buffel en glad nie haar tipe nie. En tog . . . Wanneer Kallie ’n krisis deurmaak en baie buitengewone hulp van Lisa nodig het, stem sy in, suiwer ter wille van sy skatlike dogtertjie. Dié het sommer vinnig diep in Lisa se hart gekruip. Maar buiten dit, gaan Lisa haar hart beskerm. Niks en niemand gaan haar lank in die Karoo hou, weg van haar swierige boetieks nie, so belowe sy haarself. Ook en veral nie Kallie nie . . .

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Lisa het Karoo toe gekom om haar vriendin Tillie deur ’n moeilike swangerskap by te staan. Dis al. Sy hou niks van die stowwerige Karoo nie, en sy’t allermins hierheen gekom op soek na ’n man – sy’t immers onlangs eers ontslae geraak van haar vatterige verloofde. Tillie se buurman en haar man se groot vriend, Kallie, is ’n buffel en glad nie haar tipe nie. En tog . . . Wanneer Kallie ’n krisis deurmaak en baie buitengewone hulp van Lisa nodig het, stem sy in, suiwer ter wille van sy skatlike dogtertjie. Dié het sommer vinnig diep in Lisa se hart gekruip. Maar buiten dit, gaan Lisa haar hart beskerm. Niks en niemand gaan haar lank in die Karoo hou, weg van haar swierige boetieks nie, so belowe sy haarself. Ook en veral nie Kallie nie . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Ettie Bierman Keur 4 by Susan Pienaar
Cover of the book Terug na Kolkbaai by Susan Pienaar
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 7 by Susan Pienaar
Cover of the book Droomdokter by Susan Pienaar
Cover of the book Ena Murray Omnibus 33 by Susan Pienaar
Cover of the book Writing What We Like by Susan Pienaar
Cover of the book My Father Died for This by Susan Pienaar
Cover of the book Ena Murray Omnibus 22 by Susan Pienaar
Cover of the book 'n Klein lewe by Susan Pienaar
Cover of the book Die liefde oorwin by Susan Pienaar
Cover of the book Plesierengel by Susan Pienaar
Cover of the book Glimlag van die sekelmaan by Susan Pienaar
Cover of the book Daar kom 'n tyd by Susan Pienaar
Cover of the book Liefste Koos by Susan Pienaar
Cover of the book Gang Town by Susan Pienaar
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy