Verbode liefde

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Verbode liefde by Malene Breytenbach, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Malene Breytenbach ISBN: 9780624050490
Publisher: Tafelberg Publication: September 1, 2011
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Malene Breytenbach
ISBN: 9780624050490
Publisher: Tafelberg
Publication: September 1, 2011
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

Marian Sinclair en haar niggie Morag hou vakansie op die Skotse eiland Mull en gaan met groot vooroordele tuis by Kasteel Glenbogan, die setel van die aristokratiese familie wat hulle veronderstel is om te verfoei weens ’n eeue oue familievete.Op Glenbogan leer hulle die MacLean-broers ken as mense wat vriendelik en gasvry is. Veral sir Roderick, die oudste broer en laird van Glenbogan, slaan Marian se voete (teen haar wil en beterwete) onder haar uit. Marian kan haar aangetrokkenheid tot Roderick nie verklaar nie; hy het immers ’n paar duisterhede in sy verlede. Spoedig begin vreemde ongelukke en teespoed die Kasteel ry. En dit wil selfs lyk asof iemand probeer om van Marian ontslae te raak. . .

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Marian Sinclair en haar niggie Morag hou vakansie op die Skotse eiland Mull en gaan met groot vooroordele tuis by Kasteel Glenbogan, die setel van die aristokratiese familie wat hulle veronderstel is om te verfoei weens ’n eeue oue familievete.Op Glenbogan leer hulle die MacLean-broers ken as mense wat vriendelik en gasvry is. Veral sir Roderick, die oudste broer en laird van Glenbogan, slaan Marian se voete (teen haar wil en beterwete) onder haar uit. Marian kan haar aangetrokkenheid tot Roderick nie verklaar nie; hy het immers ’n paar duisterhede in sy verlede. Spoedig begin vreemde ongelukke en teespoed die Kasteel ry. En dit wil selfs lyk asof iemand probeer om van Marian ontslae te raak. . .

More books from Tafelberg

Cover of the book As die wiel draai by Malene Breytenbach
Cover of the book Snoeiskêr by Malene Breytenbach
Cover of the book From Corner Café to JSE Giant by Malene Breytenbach
Cover of the book Ena Murray Keur 11 by Malene Breytenbach
Cover of the book Thula-thula (Afrikaanse uitgawe) by Malene Breytenbach
Cover of the book Laduma vir die liefde by Malene Breytenbach
Cover of the book Wag-'n-bietjie-liefde by Malene Breytenbach
Cover of the book Die goue vlinder by Malene Breytenbach
Cover of the book Sluimerliefde by Malene Breytenbach
Cover of the book Van sorg na liefde by Malene Breytenbach
Cover of the book Onverwags myne by Malene Breytenbach
Cover of the book 'n Sluier vir Shahira by Malene Breytenbach
Cover of the book Maryna se liefdeslied by Malene Breytenbach
Cover of the book Om ’n reënboog te vang by Malene Breytenbach
Cover of the book Sonneblomstraat 7 by Malene Breytenbach
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy