Elza Rademeyer: 21 books

Book cover of Elza Rademeyer Omnibus 1
by Elza Rademeyer
Language: Afrikaans
Release Date: April 1, 2011

Die eerste omnibus van ’n immergewilde skrywer se werk! In Op arendsvlerke neem Amelda die moeilikste besluit van haar lewe – sy gee toestemming dat die dokters die asemhalingtoestel van haar breindood eggenoot ontkoppel. Hoe kan sy hierna weer voortgaan met haar lewe? In Mallemeule van die liefde...
Book cover of Elza Rademeyer Omnibus 8
by Elza Rademeyer
Language: Afrikaans
Release Date: June 6, 2015

In Drome van gister sien Alet Britz uit om saam met vriende in die Richtersveld te kampeer – weg van die stadsrumoer, haar verpleegsuniform en haar sieklike ma. Maar ná skaars ʼn dag is haar vriendin Bets se broer oortuig Alet is die vrou vir hom. Hoe kan sy aan Jan verduidelik dat haar hart steeds...
Book cover of Elza Rademeyer Omnibus 2
by Elza Rademeyer
Language: Afrikaans
Release Date: April 1, 2011

Die seiljag waarop Louise Webber, haar verloofde en haar beste vriendin na Nieu-Seeland vaar, raak tydens ’n hewige storm onklaar, en die volgende wat Louise weet, is dat sy dodelik siek is en haar tussen ’n spul bebaarde gomtorre op Marion-eiland bevind. Wie ís hulle, en waarom is veral een...
Book cover of Elza Rademeyer Omnibus 4
by Elza Rademeyer
Language: Afrikaans
Release Date: May 30, 2011

n Kronkelpad na geluk werk Jessica op Biesiesdal in oom Josie se slaghuis en loseer sy by tant Mart – vir hulle is sy amper net soos ’n dogter. Maar haar liefdeslewe is ’n warboel. Jessica se verhouding met twee aantreklike broers en ’n oudsenator se boheemse dogter sorg dat dié verhaal ’n...
Book cover of Elza Rademeyer Omnibus 6
by Elza Rademeyer
Language: Afrikaans
Release Date: June 1, 2013

Duwweltjiepad Rudolf Mulder, jongste multimiljoenêr in die Kaap, se lewe bestaan uit sport, meisies en partytjies. Totdat die noodlot sonder genade ingryp. Die prys vir ’n oomblik van hartstog met die wulpse, blonde Julia Saunders in sy voortsnellende motor is bitter duur: Wanneer hy sy bewussyn...
Book cover of Elza Rademeyer Omnibus 7
by Elza Rademeyer
Language: Afrikaans
Release Date: June 30, 2014

In Storms van die liefde ontvou ’n liefdesverhaal by Mosselbaai se groot olieboorprojek. Die tergende vraag ontstaan: waar sal Esbeth geluk vind – by Richard, haar vermiste man; by die charismatiese, ryk Gustav; of by De Wet, die verliefde diamantsmokkelaar? In Die seewind se lied besluit Elmien...
Book cover of Elza Rademeyer Omnibus 5
by Elza Rademeyer
Language: Afrikaans
Release Date: June 20, 2012

In Raaisel van die liefde is Brian die mooiste man wat Pikkie nog gesien het. Sjarmant en wêreldwys – en boonop ken hy nie die einde van sy geld nie. Maar kan sy hom vertrou? Is hy wat hy voorgee om te wees – of het hy ook maar voete van klei, soos al die ander . . .? In Klippie in die skoen...
Book cover of Elza Rademeyer Omnibus 3
by Elza Rademeyer
Language: Afrikaans
Release Date: September 1, 2011

In ’n Les vir Elizabeth is die hoofkarakter tegelykertyd op twee mans verlief, ’n identiese tweeling wat hemelsbreed van mekaar verskil. Hoe sal Elizabeth eindelik ’n keuse tussen die twee kan maak?In Hoë berge ontmoet Ilze en Julius mekaar en die liefde blom. Maar albei het spoke uit hul verlede...
Book cover of Melodie Omnibus 1
by Elza Rademeyer, Dirna Ackermann, Helena Hugo
Language: Afrikaans
Release Date: June 6, 2016

In Hart van die son beland Nadia Pretorius in die hof ná traumatiese gebeure. Sy word vrygespreek danksy Dewald Duvenage se knap regsvaardighede en hy kry ook vir haar werk by sy pa se prokureursfirma. Maar Nadia is steeds vasgevang in die verlede en neem verlof om haar grootwordplek, waar alles...
Book cover of Klopdans van die liefde
by Elza Rademeyer
Language: Afrikaans
Release Date: July 20, 2013

Wanneer dokter Pennie de Villiers haar Anton in ’n vurige omhelsing met ’n ander vrou betrap, is sy verward en verdwaas. Daarom dat sy nie die aanstormende motor sien totdat dit amper te laat is nie. Die bestuurder is arrogant en verwaand, dink sy. Maar dié man, Pieter Wasserman, is baie aantreklik...
Book cover of Duwweltjiepad
by Elza Rademeyer
Language: Afrikaans
Release Date: July 20, 2013

Rudolf Mulder, jongste multimiljoenêr in die Kaap, se lewe bestaan uit sport, meisies en partytjies. Totdat die noodlot sonder genade ingryp. Die prys vir ’n oomblik van hartstog met die wulpse, blonde Julia Saunders in sy voortsnellende motor is bitter duur: Wanneer hy sy bewussyn in die Conradie...
Book cover of Tweede kans op liefde
by Elza Rademeyer
Language: Afrikaans
Release Date: February 6, 2018

Mynhard Malan erf die plaas Koppie-alleen by sy vervreemde pa. Terwyl hy tydelik op ’n nabygeleë kleinhoewe tuisgaan, word sy voete letterlik en figuurlik onder hom uitgeslaan deur sy misterieuse buurvrou. Wat beteken die woelinge binne-in hom wanneer hy aan Tessa Verwey dink? ’n Tartende duiwel...
Book cover of Rabbedoe se temmer
by Elza Rademeyer
Language: Afrikaans
Release Date: April 1, 2011

Rykmansdogter Vicky Webster het nog nooit ’n steek werk in haar lewe gewerk nie en weet nie eens hoe om ’n eier te kook nie. Na haar pa se dood, kom sy met ’n skok agter dat hy hulle bankrot geboer het met sy uitspattige leefstyl en skielik het sy ’n sent in die bank nie. Wat nou? Gelukkig...
Book cover of Spoelklippies in stormwater
by Elza Rademeyer
Language: Afrikaans
Release Date: June 30, 2014

In Spoelklippies in stormwater weet Karlientjie Strauss nie dié kant toe of daai kant toe nie. Sy staan op trou met Willem Potgieter, die nuwe eienaar van hul buurplaas, maar dan verskyn Hugo Burger, haar tante se deksels aantreklike stiefseun, op die toneel . . .
12
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy