Elza Rademeyer Omnibus 2

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 2 by Elza Rademeyer, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elza Rademeyer ISBN: 9780624050261
Publisher: Tafelberg Publication: April 1, 2011
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Elza Rademeyer
ISBN: 9780624050261
Publisher: Tafelberg
Publication: April 1, 2011
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

Die seiljag waarop Louise Webber, haar verloofde en haar beste vriendin na Nieu-Seeland vaar, raak tydens ’n hewige storm onklaar, en die volgende wat Louise weet, is dat sy dodelik siek is en haar tussen ’n spul bebaarde gomtorre op Marion-eiland bevind. Wie ís hulle, en waarom is veral een van hulle so onwillig om te glo dat sy nié ’n spioen is nie? Verlief en verlore op Marion is ’n verhaal propvol romanse en intrige.In Dwaalspoor na Kanaän weet die weduwee Niena Pistols die mense beskinder en vermy haar – dít nadat haar lieflingseun grusaam vermoor is. Maar sy het ’n plan gereed vir die dag van vergelding . . .In Woestynpad van verlange vind Debbie Tredoux die loodgieter wat die badkamers in haar skoonouers se huis kom vernuwe, hoogs aantreklik. Sy is ’n weduwee, maar hy’t g’n reg om skuins teen sy neus af na haar te kyk nie. Of het hul paaie al voorheen iewers gekruis?

More books from Tafelberg

Cover of the book Melodie Omnibus 2 by Elza Rademeyer
Cover of the book Die paradysman by Elza Rademeyer
Cover of the book Meisie in die reën by Elza Rademeyer
Cover of the book Hermien en die hartedief by Elza Rademeyer
Cover of the book Die dingesfabriek 3: Jannus en Kriek krimp by Elza Rademeyer
Cover of the book Laduma vir die liefde by Elza Rademeyer
Cover of the book Die dingesfabriek 4: Jannus en Kriek en die tydmasjien by Elza Rademeyer
Cover of the book Tou by Elza Rademeyer
Cover of the book Onrus op Oshakati by Elza Rademeyer
Cover of the book Onder die radar by Elza Rademeyer
Cover of the book Elf dae in Parys by Elza Rademeyer
Cover of the book Om met vuur te speel by Elza Rademeyer
Cover of the book Marlene en die macho man by Elza Rademeyer
Cover of the book Ver pad na Königsee by Elza Rademeyer
Cover of the book Kringe in 'n bos by Elza Rademeyer
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy