Elf dae in Parys

Kids, Fiction, Fantasy and Magic, Teen, Fiction - YA, Fantasy
Cover of the book Elf dae in Parys by Elizabeth Wasserman, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elizabeth Wasserman ISBN: 9780624077459
Publisher: Tafelberg Publication: August 8, 2016
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Elizabeth Wasserman
ISBN: 9780624077459
Publisher: Tafelberg
Publication: August 8, 2016
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

“Kyk!” sê Luc. “Dis wat ek vir jou wou wys. Sy word genoem ‘Die Gevleuelde Oorwinning van Samothrace’, en vir my is sy die tweede mooiste meisie in die Louvre.” Emma bloos toe hy tergend na haar kyk. Die Franse verstaan sowaar die kuns van flirt! dink sy. Dalk word dit nog hier as skoolvak aangebied. Emma is nie veel lus vir die Franse kursus in Parys nie – haar ouma se geskenk vir haar sestiende verjaarsdag. Maar die Stad van Lig betower haar gou, en met Luc as haar gids kry Parys se bekende bakens vir haar nuwe betekenis. Luc is toevallig daar wanneer vreemde goed begin gebeur: sy word amper toegesluit in die Musée d’Orsay, by die Eiffeltoring val ’n bedelaar haar lastig . . . en wie is die onvergeetlik mooi Oosterse meisie met die viool, wat maar net nie uit Emma en Luc se pad kan bly nie? Fantasie, liefde, avontuur – in Parys is dit moontlik om dit alles oor ’n tydperk van elf dae te ervaar.

More books from Tafelberg

Cover of the book Rabbedoe se temmer by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Rugby in our blood by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Signed, Hopelessly in Love by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Die voorskootbataljon by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Die despoot van Duiwelskloof by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Dokter van harte by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Lien se lankstaanskoene by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 1 by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Ena Murray Omnibus 25 by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Reënboog van koraal by Elizabeth Wasserman
Cover of the book South African Law by Elizabeth Wasserman
Cover of the book 'n Stukkie van jou hart by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Peaceful Revolution by Elizabeth Wasserman
Cover of the book I Beg to Differ by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Die ongebore uur by Elizabeth Wasserman
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy