Rabbedoe se temmer

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Rabbedoe se temmer by Elza Rademeyer, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elza Rademeyer ISBN: 9780624052067
Publisher: Tafelberg Publication: April 1, 2011
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Elza Rademeyer
ISBN: 9780624052067
Publisher: Tafelberg
Publication: April 1, 2011
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

Rykmansdogter Vicky Webster het nog nooit ’n steek werk in haar lewe gewerk nie en weet nie eens hoe om ’n eier te kook nie. Na haar pa se dood, kom sy met ’n skok agter dat hy hulle bankrot geboer het met sy uitspattige leefstyl en skielik het sy ’n sent in die bank nie. Wat nou? Gelukkig kruis haar pad met die aantreklike Wouter Hoyt wat haar voete onder haar uitslaan en sommer ook vir haar werk in hul huishouding aanbied. Maar die hoof van die huis, Pierre, is egter glad nie beïndruk nie en het boonop ’n baie jaloerse meisie. Dit kos Vicky fyntrap en baie wolhaarstories om haar werk te behou, maar haar rabbedoe-streke steek kort-kort kop uit. Sal een van die mans hierdie rabbedoe kan tem?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Rykmansdogter Vicky Webster het nog nooit ’n steek werk in haar lewe gewerk nie en weet nie eens hoe om ’n eier te kook nie. Na haar pa se dood, kom sy met ’n skok agter dat hy hulle bankrot geboer het met sy uitspattige leefstyl en skielik het sy ’n sent in die bank nie. Wat nou? Gelukkig kruis haar pad met die aantreklike Wouter Hoyt wat haar voete onder haar uitslaan en sommer ook vir haar werk in hul huishouding aanbied. Maar die hoof van die huis, Pierre, is egter glad nie beïndruk nie en het boonop ’n baie jaloerse meisie. Dit kos Vicky fyntrap en baie wolhaarstories om haar werk te behou, maar haar rabbedoe-streke steek kort-kort kop uit. Sal een van die mans hierdie rabbedoe kan tem?

More books from Tafelberg

Cover of the book Emily Hobhouse: Beloved Traitor by Elza Rademeyer
Cover of the book Hartstog op see by Elza Rademeyer
Cover of the book Hartstog in Malawi by Elza Rademeyer
Cover of the book Vuur van verlange by Elza Rademeyer
Cover of the book Anderkant Pontenilo by Elza Rademeyer
Cover of the book Tot die dood ons skei by Elza Rademeyer
Cover of the book Blom van Venesië by Elza Rademeyer
Cover of the book Democracy and Delusion by Elza Rademeyer
Cover of the book Op die spoor van by Elza Rademeyer
Cover of the book Liefde in die skemering by Elza Rademeyer
Cover of the book Childish Things by Elza Rademeyer
Cover of the book Tafelberg Short: The Politics of Pregnancy by Elza Rademeyer
Cover of the book Ridder in 'n wit jas by Elza Rademeyer
Cover of the book Swemlesse vir ’n meermin by Elza Rademeyer
Cover of the book Om joune te wees by Elza Rademeyer
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy