Swemlesse vir ’n meermin

Kids, Teen, General Fiction, Fiction, Fiction - YA
Cover of the book Swemlesse vir ’n meermin by Marita Van der Vyver, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Marita Van der Vyver ISBN: 9780624071051
Publisher: Tafelberg Publication: May 5, 2015
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Marita Van der Vyver
ISBN: 9780624071051
Publisher: Tafelberg
Publication: May 5, 2015
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Daar’s belangrike dinge wat jy moet weet om jou tienerjare te oorleef. Soos, wat maak jy as jy groen is van jaloesie elke keer as jy na die gewildste, mooiste, coolste meisie in die klas kyk? Of hoe gemaak as jy verlief is op ’n ouer seun wat nie eens weet wat jou naam is nie en waarskynlik nooit sal weet nie, want hy is óók verlief op die gewildste, mooiste, coolste meisie in jou klas? En waarom kan niemand behalwe jy agterkom hierdie meisie is eintlik ’n total fake nie? Is daar iets verkeerd met jou? Dis sulke soort lewensbelangrike raad wat jy hier gaan kry. Asook raad oor familie, ouers, broers en susters. Oor skool en geld en geluk en klere en allerhande dinge waaraan ek nog langs die pad sal dink. Toe Hanna Hoekom se sussie Ariel daardie dag op die verlate berg gebore is, het Hanna gewens sy moet nooit in haar lewe seerkry nie. En nadat sy die storie van hulle rampspoedige vakansie geskryf het, hét sy aanhou skryf, aan ’n lewensgids vir Ariel, want wie wens nie hulle het ’n ouer suster wat kan raad gee oor skool en vriende en ouers en allerhande dinge nie?

More books from Tafelberg

Cover of the book Een nag in Vegas by Marita Van der Vyver
Cover of the book Signed, Hopelessly in Love by Marita Van der Vyver
Cover of the book Anna Atoom en die seerower se dolk by Marita Van der Vyver
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 1 by Marita Van der Vyver
Cover of the book Die landheer van Koningshof by Marita Van der Vyver
Cover of the book The Lost Boys of Bird Island by Marita Van der Vyver
Cover of the book Anderkant Pontenilo by Marita Van der Vyver
Cover of the book Plesierengel by Marita Van der Vyver
Cover of the book In your face by Marita Van der Vyver
Cover of the book Keerkring van die hart by Marita Van der Vyver
Cover of the book 'n Sluier vir Shahira by Marita Van der Vyver
Cover of the book Wag-'n-bietjie-liefde by Marita Van der Vyver
Cover of the book BreinBliksem by Marita Van der Vyver
Cover of the book SuperZero (school edition) by Marita Van der Vyver
Cover of the book Vlinder teen die ruit by Marita Van der Vyver
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy