Katryn van die klipdassies

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Katryn van die klipdassies by Maretha Maartens, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Maretha Maartens ISBN: 9780624051978
Publisher: Tafelberg Publication: April 28, 2011
Imprint: Mirre Language: Afrikaans
Author: Maretha Maartens
ISBN: 9780624051978
Publisher: Tafelberg
Publication: April 28, 2011
Imprint: Mirre
Language: Afrikaans

In Katryn Müller se ouerhuis was swaarkry of die aanvaarding van verantwoordelikheid nie hoog op die agenda nie en godsdiens het geen rol gespeel nie. Maar kort voor Katryn as vennoot in haar ouers se verslankingsmiddel-sakeryk opgeneem kan word, verander die lewe en die atmosfeer in Müllerhof onherroeplik. Eggert en Frieda Müller roep die landskap van die maer lywe vaarwel toe en gooi die deure van ’n ou plaashuis oop vir mense wat ’n tweede kans in die lewe nodig het. Teen haar sin begin Katryn betrokke raak by haar ouers se nuwe lewe en ontmoet vir Dawid Pretorius, die maatskaplike werker met die groot hande wat so sag aan mense raak. Wanneer haar pa ’n dodelike siekte plaas toe bring en kwarantyn afgedwing word, ontdek sy Dawid Pretorius is nie ’n engel wat op aarde diens doen nie . . .

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

In Katryn Müller se ouerhuis was swaarkry of die aanvaarding van verantwoordelikheid nie hoog op die agenda nie en godsdiens het geen rol gespeel nie. Maar kort voor Katryn as vennoot in haar ouers se verslankingsmiddel-sakeryk opgeneem kan word, verander die lewe en die atmosfeer in Müllerhof onherroeplik. Eggert en Frieda Müller roep die landskap van die maer lywe vaarwel toe en gooi die deure van ’n ou plaashuis oop vir mense wat ’n tweede kans in die lewe nodig het. Teen haar sin begin Katryn betrokke raak by haar ouers se nuwe lewe en ontmoet vir Dawid Pretorius, die maatskaplike werker met die groot hande wat so sag aan mense raak. Wanneer haar pa ’n dodelike siekte plaas toe bring en kwarantyn afgedwing word, ontdek sy Dawid Pretorius is nie ’n engel wat op aarde diens doen nie . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Witboy in Africa by Maretha Maartens
Cover of the book Dokter van drome by Maretha Maartens
Cover of the book Griet skryf ’n sprokie by Maretha Maartens
Cover of the book Staan op, my beminde by Maretha Maartens
Cover of the book Donkerland by Maretha Maartens
Cover of the book Speurhond Willem en die seerowers by Maretha Maartens
Cover of the book Sandroos uit Meob by Maretha Maartens
Cover of the book Hartland by Maretha Maartens
Cover of the book Tafelberg Short: The ANC's Battle of Mangaung by Maretha Maartens
Cover of the book The Arrogance of Power by Maretha Maartens
Cover of the book Ena Murray Omnibus 28 by Maretha Maartens
Cover of the book Goodbye, Chocolate Charlie by Maretha Maartens
Cover of the book Verworpe silwer by Maretha Maartens
Cover of the book The Adventures of Anna Atom by Maretha Maartens
Cover of the book Wanneer die nuwe dag breek by Maretha Maartens
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy