Hartland

Fiction & Literature, Saga
Cover of the book Hartland by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Deon Opperman, Kerneels Breytenbach ISBN: 9780624056928
Publisher: Tafelberg Publication: November 1, 2012
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
ISBN: 9780624056928
Publisher: Tafelberg
Publication: November 1, 2012
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Deon Opperman het televisiekykers geboei met sy epiese familiesage Hartland. Hierdie omvangryke Boere-Dallas word nou ’n groots opgesette roman waarin Opperman se meesterskap as storieverteller sorg vir ’n pakkende leeservaring. Hartland vertel die verhaal van drie Afrikaanse families, van die bloedlyn wat hulle bind, en die manier waarop botsende drome en ambisies hulle voortdryf na ’n onvermydelike ontmoeting met die noodlot. Die moderne lewe met sy maalkolk van sosiale, politieke en ekonomiese werklikhede vorm die agtergrond van ’n verhaal wat toon hoe menslik almal se swakhede is en hoe medemenslikheid hulle dit te bowe laat kom. Die leesplesier lê in die detail waarmee Opperman kleiner kwinte en kwale teken, en die ontknoping van die drie familieverhale word ’n magtige emosionele oomblik waarin die harde werklikheid van ons land vir almal ’n pad vorentoe uitstippel. Die TV-teks is verwerk deur Kerneels Breytenbach. Vir die eerste keer word die volle verhaal van Hartland hier vertel.

More books from Tafelberg

Cover of the book Omdat jy jy is by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book Bambi en die boef by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book Die dingesfabriek 3: Jannus en Kriek krimp by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book Keerkring van die hart by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book Oos na die son by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book Ridder in 'n wit jas by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book Letitia en die lektor by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book Die dinge van ’n kind by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book Hartklop Omnibus 3 by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 9 by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book The Lost Boys of Bird Island by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book Die grondbaron by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book Ver pad na Königsee by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book Die goue vlinder by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 9 by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy