Schalkie van Wyk Keur 14

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 14 by Schalkie Van Wyk, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Schalkie Van Wyk ISBN: 9780624083535
Publisher: Tafelberg Publication: October 6, 2017
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Schalkie Van Wyk
ISBN: 9780624083535
Publisher: Tafelberg
Publication: October 6, 2017
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

Beminde vreemdeling: Wiandri Rosseau is twee-en-twintig en pas gekwalifiseer as hospitaalsuster. Sy keer terug na haar geliefde plattelandse Huis Groeneweide, waar haar bejaarde tant Lerina en dié se geliefde huishoudster, tant Grietjie, haar gretig inwag. Nou kan sy haar tante versorg en die swierige huis van haar kleintyd geniet. Maar daar aangekom, ontdek Wiandri ’n vreemdeling bly ook nou op Groeneweide – die stroewe, dommerige nutsman Floors, van wie sy dadelik net mooi niks hou nie . . . maar tog ook só vreeslik baie! Wanneer Wiandri verder agterkom dat haar peetma, die matrone in die dorpshospitaal, uiters wantrouig staan teenoor Floors, is haar verlangde vakansie by die tannies glad nie meer ’n rustige tydjie nie. Waarom dink Christelle Floors is so gevaarlik? En wie ís hy nou eintlik? Ruiter van my drome: Zandri was sewe jaar lank weg van Wyedraai, waar sy as kind salige vakansies by haar grootoom op sy perdeplaas deurgebring het. Die dorpie gons nou behoorlik: Hier kom sy aangery in ’n gekrokte viertrekvoertuig, en ’n gesiene familie van die dorp het haar in Londen, waar sy die afgelope jare gebly het, aangetref met ’n kind . . . háár kind buite die eg, het sy kwansuis vir hulle gesê. Ou vriende kyk Zandri nou met afkeer aan en Ferdinand, haar tienerliefde, het baie verander. Maar dis niks, sy is lankal oor hom. En tog . . . waarom is haar lewe skynbaar verstrengel met syne? Kan sy hoop om mee te ding met die vrou uit sy verlede, die een wat volgens sy tant Ragie Ferdinand se hart gebreek het en hom vir ander vroue ruïneer het? En wat tog van die kind?

More books from Tafelberg

Cover of the book Reise van Isobelle by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Ettie Bierman Keur 5 by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Die dingesfabriek 1: Jannus en Kriek op die maan by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Droomdokter by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Emily Hobhouse: Beloved Traitor by Schalkie Van Wyk
Cover of the book In my drome by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Die snip van Sesdorings by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Spoelgoud by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Snoeiskêr by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Ena Murray Keur 10 by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 6 by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Onder die radar by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Omdat die hart onthou by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Hartstog op Hartenbos by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 1 by Schalkie Van Wyk
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy