Elza Rademeyer Omnibus 5

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 5 by Elza Rademeyer, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elza Rademeyer ISBN: 9780624054849
Publisher: Tafelberg Publication: June 20, 2012
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Elza Rademeyer
ISBN: 9780624054849
Publisher: Tafelberg
Publication: June 20, 2012
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

In Raaisel van die liefde is Brian die mooiste man wat Pikkie nog gesien het. Sjarmant en wêreldwys – en boonop ken hy nie die einde van sy geld nie. Maar kan sy hom vertrou? Is hy wat hy voorgee om te wees – of het hy ook maar voete van klei, soos al die ander . . .? In Klippie in die skoen wil Tobie ’n ouerige dame aanstel om sy kinders op te pas. Maar dan daag die bloedjong, ongekunstelde Jantjie – kwansuis sy niggie – op om dié pos te vul.  En in Verlange na Brandersbaai gaan hou Lizette en Wanda vakansie by die see. Daar leer ken Lizette vir Tom. Ook ontmoet sy die aantreklike Hennie.  Ná die vakansie ontdek Lizette sy is swanger met Hennie se kind. Sy vertel hom nie daarvan nie, aangesien hy verloof is aan Riana. Ná die bevalling word die vriendskap tussen Lizette en Tom hegter. Tom vra haar om met hom te trou. Hulle moet egter rekening hou met die moedswillige en jaloerse Maria, suster van Tom se eertydse verloofde.

More books from Tafelberg

Cover of the book The Adventures of Anna Atom by Elza Rademeyer
Cover of the book Dare We Hope? by Elza Rademeyer
Cover of the book Klits Kronkel en die Vloek van die Swart Jakkals by Elza Rademeyer
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 13 by Elza Rademeyer
Cover of the book Ena Murray Omnibus 19 by Elza Rademeyer
Cover of the book Ena Murray Omnibus 17 by Elza Rademeyer
Cover of the book Liefde onder die sterre by Elza Rademeyer
Cover of the book South African Cookbook for Diabetes by Elza Rademeyer
Cover of the book Veldpad van verlange by Elza Rademeyer
Cover of the book Keerkring van die hart by Elza Rademeyer
Cover of the book Elsa Winckler Eerste Keur by Elza Rademeyer
Cover of the book Dokter van harte by Elza Rademeyer
Cover of the book Aan die einde van die reënboog by Elza Rademeyer
Cover of the book What every boy should know by Elza Rademeyer
Cover of the book Vlinder teen die ruit by Elza Rademeyer
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy