Ruiter van my drome

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Ruiter van my drome by Schalkie van Wyk, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Schalkie van Wyk ISBN: 9780624054603
Publisher: Tafelberg Publication: June 20, 2012
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Schalkie van Wyk
ISBN: 9780624054603
Publisher: Tafelberg
Publication: June 20, 2012
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

Zandri was sewe jaar lank weg van Wyedraai, waar sy as kind salige vakansies by haar grootoom op sy perdeplaas deurgebring het. Die dorpie gons nou behoorlik: Hier kom sy aangery in ’n gekrokte viertrekvoertuig, en ’n gesiene familie van die dorp het haar in Londen, waar sy die afgelope jare gebly het, aangetref met ’n kind . . . háár kind, buite die eg, het sy kwansuis vir hulle gesê. Ou vriende kyk haar nou met afkeer aan en Ferdinand, haar tienerliefde, het baie verander. Maar dis niks, sy is lankal oor hom. En tog . . . waarom is haar lewe skynbaar verstrengel met syne? Kan sy hoop om mee te ding met die vrou uit sy verlede, die een wat volgens sy tant Ragie sy hart gebreek het en hom vir ander vroue ruïneer het? En wat tog van die kind?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Zandri was sewe jaar lank weg van Wyedraai, waar sy as kind salige vakansies by haar grootoom op sy perdeplaas deurgebring het. Die dorpie gons nou behoorlik: Hier kom sy aangery in ’n gekrokte viertrekvoertuig, en ’n gesiene familie van die dorp het haar in Londen, waar sy die afgelope jare gebly het, aangetref met ’n kind . . . háár kind, buite die eg, het sy kwansuis vir hulle gesê. Ou vriende kyk haar nou met afkeer aan en Ferdinand, haar tienerliefde, het baie verander. Maar dis niks, sy is lankal oor hom. En tog . . . waarom is haar lewe skynbaar verstrengel met syne? Kan sy hoop om mee te ding met die vrou uit sy verlede, die een wat volgens sy tant Ragie sy hart gebreek het en hom vir ander vroue ruïneer het? En wat tog van die kind?

More books from Tafelberg

Cover of the book Paspoort na gevaar by Schalkie van Wyk
Cover of the book Dis koue kos, skat by Schalkie van Wyk
Cover of the book Ultrasatyn 2 by Schalkie van Wyk
Cover of the book Heler van skade by Schalkie van Wyk
Cover of the book Flagwatching by Schalkie van Wyk
Cover of the book Sluiers van die nag by Schalkie van Wyk
Cover of the book Coalition Country by Schalkie van Wyk
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 13 by Schalkie van Wyk
Cover of the book Hoe kwesbaar die hart by Schalkie van Wyk
Cover of the book New hope for ADHD in children and adults by Schalkie van Wyk
Cover of the book Home Invasioin by Schalkie van Wyk
Cover of the book Troukoors by Schalkie van Wyk
Cover of the book Wag-'n-bietjiebos van die liefde by Schalkie van Wyk
Cover of the book Satyn Omnibus 2 by Schalkie van Wyk
Cover of the book Tafelberg Short: The Zuma Moment by Schalkie van Wyk
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy