Isabella

Fiction & Literature
Cover of the book Isabella by Mariël Le Roux, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Mariël Le Roux ISBN: 9780624081388
Publisher: Tafelberg Publication: March 6, 2017
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Mariël Le Roux
ISBN: 9780624081388
Publisher: Tafelberg
Publication: March 6, 2017
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Toe fluister die engel dringend in my kop. Die tyd loop uit. Jy moet gou speel. Isabella staak haar studies en durf saam met Gideon die ongenaakbare wêreld van die Noord-Kaap aan, waar sy met die aardsheid van die mynmense kennis maak. Ná haar dogter se geboorte ruk die lewe haar voete onder haar uit: stemme klink op die wind uit die kameeldoringbos, en sy bevind haar in 'n ondenkbare situasie: dis sý wat die bedreiging is. Versoening kom op onverwagte wyses: dis in die suidoos langs die branders by Bloubergstrand waar sy uiteindelik haar kopdokter vind. Isabella is ’n deurdagte verkenning van ’n ongewone moederskap.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Toe fluister die engel dringend in my kop. Die tyd loop uit. Jy moet gou speel. Isabella staak haar studies en durf saam met Gideon die ongenaakbare wêreld van die Noord-Kaap aan, waar sy met die aardsheid van die mynmense kennis maak. Ná haar dogter se geboorte ruk die lewe haar voete onder haar uit: stemme klink op die wind uit die kameeldoringbos, en sy bevind haar in 'n ondenkbare situasie: dis sý wat die bedreiging is. Versoening kom op onverwagte wyses: dis in die suidoos langs die branders by Bloubergstrand waar sy uiteindelik haar kopdokter vind. Isabella is ’n deurdagte verkenning van ’n ongewone moederskap.

More books from Tafelberg

Cover of the book Hartklop Omnibus 1 by Mariël Le Roux
Cover of the book Wanneer die nuwe dag breek by Mariël Le Roux
Cover of the book ’n Vrou vir Herman by Mariël Le Roux
Cover of the book Early One Sunday Morning I Decided to Step out and Find South Africa by Mariël Le Roux
Cover of the book Omdat die hart onthou by Mariël Le Roux
Cover of the book Liefde in die skemering by Mariël Le Roux
Cover of the book Ena Murray Keur 12 by Mariël Le Roux
Cover of the book Die seewind se lied by Mariël Le Roux
Cover of the book Eating for Sustained Energy 4 by Mariël Le Roux
Cover of the book Om met vuur te speel by Mariël Le Roux
Cover of the book Aan die einde van die reënboog by Mariël Le Roux
Cover of the book Satyn Omnibus 2 by Mariël Le Roux
Cover of the book Ena Murray Keur 17 by Mariël Le Roux
Cover of the book Son op die horison by Mariël Le Roux
Cover of the book Ena Murray Omnibus 29 by Mariël Le Roux
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy