Hartklop Omnibus 1

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Hartklop Omnibus 1 by Malene Breytenbach, Kristel Loots, Rykie Roux, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Malene Breytenbach, Kristel Loots, Rykie Roux ISBN: 9780624073956
Publisher: Tafelberg Publication: June 6, 2015
Imprint: Hartklop Language: Afrikaans
Author: Malene Breytenbach, Kristel Loots, Rykie Roux
ISBN: 9780624073956
Publisher: Tafelberg
Publication: June 6, 2015
Imprint: Hartklop
Language: Afrikaans

In Hoe kwesbaar die hart vertrou dokter Brenda Wiechers nie aantreklike mans nie. Daarom onderdruk sy die gevoelens wat die dodelik aantreklike dokter Charl Naudé in haar wakker maak. Hy is boonop getroud, des te meer rede vir Brenda om hom te vermy. Tog kom sy mettertyd agter dat daar ʼn ánder storie agter sy suksesvolle uiterlike lê. In Dokter van drome moet Anastasia de Wit desnoods vir die plastiese chirurg dokter Juan Harmse werk. Wat haar betref, is hy bloot ʼn aantreklike geldwolf wat vroue se ydelheid uitbuit en al die pad bank toe lag. Daar is ʼn gedrewe passie in hom wat haar bang – en ook opgewonde – maak… In Tango met ʼn chirurg is mediese student Salome keelvol vir alles en almal by Chirurgie: Hoekom is die briljante maar befoeterde dr. Bart de Lange, haar studieleier, so snaaks met haar – en dit terwyl sy net oë het vir hom? En professor Tjaart Dekker? Wat voer hy in die mou met al sy bedekte insinuasies? Daarom wend sy haar tot die een ding wat sy kán doen – tango.

More books from Tafelberg

Cover of the book Somer van die rooi robyn by Malene Breytenbach, Kristel Loots, Rykie Roux
Cover of the book Slavin van La Liberté by Malene Breytenbach, Kristel Loots, Rykie Roux
Cover of the book ’n Muse vir Tess by Malene Breytenbach, Kristel Loots, Rykie Roux
Cover of the book Huberta's Journey by Malene Breytenbach, Kristel Loots, Rykie Roux
Cover of the book Ena Murray Omnibus 31 by Malene Breytenbach, Kristel Loots, Rykie Roux
Cover of the book Rabbedoe se temmer by Malene Breytenbach, Kristel Loots, Rykie Roux
Cover of the book Signed, Hopelessly in Love by Malene Breytenbach, Kristel Loots, Rykie Roux
Cover of the book Tweede kans op liefde by Malene Breytenbach, Kristel Loots, Rykie Roux
Cover of the book Blom van Venesië by Malene Breytenbach, Kristel Loots, Rykie Roux
Cover of the book ’n Vrou vir Herman by Malene Breytenbach, Kristel Loots, Rykie Roux
Cover of the book The Lost Boys of Bird Island by Malene Breytenbach, Kristel Loots, Rykie Roux
Cover of the book Die seewind se lied by Malene Breytenbach, Kristel Loots, Rykie Roux
Cover of the book Dogtective William in Space by Malene Breytenbach, Kristel Loots, Rykie Roux
Cover of the book Dokter van ver by Malene Breytenbach, Kristel Loots, Rykie Roux
Cover of the book Plekkie in die son by Malene Breytenbach, Kristel Loots, Rykie Roux
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy