Van altyd af

Fiction & Literature
Cover of the book Van altyd af by Elsa Winckler, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elsa Winckler ISBN: 9780624058731
Publisher: Tafelberg Publication: December 13, 2011
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Elsa Winckler
ISBN: 9780624058731
Publisher: Tafelberg
Publication: December 13, 2011
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Cilla is ’n hoërskoolonderwyseres op die Overbergse dorp Caledon. Haar groot liefde is diere – perde in die besonder – en sy kan van kleins af met hulle kommunikeer. Toe Reynecke Retief se hings probleme gee, vra sy plaasbestuurder haar om te help uitvind wat die perd pla, maar dis gou vir haar duidelik dat Reynecke haar nie vertrou nie. Trouens, hy beskuldig haar daarvan dat sy sy perd wil toor, en haar intuïtiewe benadering staan hom geensins aan nie. Maar sy diepblou oë en swart krulhare is vir haar vreeslik bekend. Het sy hom nie al iewers ontmoet nie? Langbeen, donkerkop Cilla krap terselfdertyd al Reynecke se vooropgestelde idees oor verhoudings en die lewe om. Daar is soveel hartseer in sy verlede . . .  sal hy ooit teenoor homself kan erken dat Cilla van altyd af vir hom bedoel is?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Cilla is ’n hoërskoolonderwyseres op die Overbergse dorp Caledon. Haar groot liefde is diere – perde in die besonder – en sy kan van kleins af met hulle kommunikeer. Toe Reynecke Retief se hings probleme gee, vra sy plaasbestuurder haar om te help uitvind wat die perd pla, maar dis gou vir haar duidelik dat Reynecke haar nie vertrou nie. Trouens, hy beskuldig haar daarvan dat sy sy perd wil toor, en haar intuïtiewe benadering staan hom geensins aan nie. Maar sy diepblou oë en swart krulhare is vir haar vreeslik bekend. Het sy hom nie al iewers ontmoet nie? Langbeen, donkerkop Cilla krap terselfdertyd al Reynecke se vooropgestelde idees oor verhoudings en die lewe om. Daar is soveel hartseer in sy verlede . . .  sal hy ooit teenoor homself kan erken dat Cilla van altyd af vir hom bedoel is?

More books from Tafelberg

Cover of the book Betrayed by Elsa Winckler
Cover of the book Môre lê ver by Elsa Winckler
Cover of the book Romanse agter die skerms by Elsa Winckler
Cover of the book Keerkring van die hart by Elsa Winckler
Cover of the book ’n Muse vir Tess by Elsa Winckler
Cover of the book Meerminliefde by Elsa Winckler
Cover of the book Sluiers van die nag by Elsa Winckler
Cover of the book Paspoort na gevaar by Elsa Winckler
Cover of the book Wanneer 'n droom waar word by Elsa Winckler
Cover of the book Goue horisonne by Elsa Winckler
Cover of the book What every boy should know by Elsa Winckler
Cover of the book Die Meissner-kliniek by Elsa Winckler
Cover of the book Eensaam op Wegdraai by Elsa Winckler
Cover of the book Vurig op Flaminkevlei by Elsa Winckler
Cover of the book Gang Town by Elsa Winckler
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy