'n Stukkie van jou hart

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book 'n Stukkie van jou hart by Elza Rademeyer, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elza Rademeyer ISBN: 9780624066484
Publisher: Tafelberg Publication: July 20, 2013
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Elza Rademeyer
ISBN: 9780624066484
Publisher: Tafelberg
Publication: July 20, 2013
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

Dokter Lara Strydom is aanvanklik verslae wanneer sy sien hoe klein Darlingsdrift is, maar haar boesemvriendin Riekie is sterwend en het haar gevra om met haar en Janus se praktyk te kom help. Kort voor lank is sy egter glad nie meer so seker dat sy wil teruggaan stad toe nie, want die dorpie en sy mense begin al hoe meer in haar hart kruip. Veral wanneer sy die aantreklike Paul Sauerman met sy gitswart hare en sy kruppel been beter leer ken. Maar Paul dra ’n bitterheid in hom wat hulle albei se geluk op die spel plaas. Waarom sien hy nog steeds die beeldskone Jessica, die vrou wat hom kort ná sy ongeluk vir sy broer verruil het?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Dokter Lara Strydom is aanvanklik verslae wanneer sy sien hoe klein Darlingsdrift is, maar haar boesemvriendin Riekie is sterwend en het haar gevra om met haar en Janus se praktyk te kom help. Kort voor lank is sy egter glad nie meer so seker dat sy wil teruggaan stad toe nie, want die dorpie en sy mense begin al hoe meer in haar hart kruip. Veral wanneer sy die aantreklike Paul Sauerman met sy gitswart hare en sy kruppel been beter leer ken. Maar Paul dra ’n bitterheid in hom wat hulle albei se geluk op die spel plaas. Waarom sien hy nog steeds die beeldskone Jessica, die vrou wat hom kort ná sy ongeluk vir sy broer verruil het?

More books from Tafelberg

Cover of the book Monday evening, Thursday afternoon by Elza Rademeyer
Cover of the book Troukoek maak nie vet nie by Elza Rademeyer
Cover of the book Battle Scarred by Elza Rademeyer
Cover of the book Willem Poprok (skooluitgawe) by Elza Rademeyer
Cover of the book Sterre is vir ewig by Elza Rademeyer
Cover of the book Ena Murray Omnibus 38 by Elza Rademeyer
Cover of the book Sonneblomstraat 7 by Elza Rademeyer
Cover of the book Dokter sonder grense by Elza Rademeyer
Cover of the book Jou Romeo by Elza Rademeyer
Cover of the book SuperZero (school edition) by Elza Rademeyer
Cover of the book Roep van die woestynwind by Elza Rademeyer
Cover of the book Vurig op Flaminkevlei by Elza Rademeyer
Cover of the book Betrayed by Elza Rademeyer
Cover of the book Op die spoor van by Elza Rademeyer
Cover of the book Die engel rook skelm by Elza Rademeyer
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy